Die eerste minister van die Oekraïne, Arseniy Yatsenyuk sê hy het besluit om te bedank oor wat hy bestempel het as ‘n kunsmatige politieke krisis in die land. Yatsenyuk het in Februarie net-net ‘n mosie van wantroue in die land se parlement oorleef, nadat die president, Petro Poroshenko ‘n beroep op hom gedoen het om
Beloning uitgereik na treinverwoesting in Kaapstad
Pendelaars in Kaapstad kan vanoggend lang vertragings verwag nadat treinwaens die naweek by die Kaapstad-stasie aan die brand gesteek is. Die skade beloop miljoene rand. Volgens Metrorail se woordvoerder in die Wes-Kaap, Riana Scott, word vyf peronne geraak. Metrorail in die Wes-Kaap het vroeër ‘n beloning van R100 000 aangebied vir inligting wat kan lei
Lees verder: Beloning uitgereik na treinverwoesting in Kaapstad
Iran, Israel betrek by Nagorno-Karabach konflik
Die ministers van buitelandse sake van Rusland en Iran het gister aangesluit by gesprekke om ’n hernude oorlog tussen Azerbaidjan en Armenië oor Nagorno-Karabach te voorkom, terwyl albei kante in die konflik mekaar van skendings van die twee dae oue skietstilstand beskuldig. Die Russiese en Iranse buitelandse ministers het gister onderskeidelik met hul Armeense en
Lees verder: Iran, Israel betrek by Nagorno-Karabach konflik
Dan Roodt: Ná die Guptas is Malema se pad na die presidentskap oop
Mev. Margaret Thatcher het mos gesê (vry vertaal): “Enigeen wat dink dat die ANC Suid-Afrika kan regeer, bly in ‘n malhuis.” Ongelukkig het FW die Griek (lees hier onder) nie dieselfde siening gehad het nie en het hy die land op ‘n skinkbord aan ‘n klomp kranksinnige terroriste en misdadigers oorhandig, die sogenaamde “kamerade”. Een
Lees verder: Dan Roodt: Ná die Guptas is Malema se pad na die presidentskap oop
Guptas glo ‘landuit’ vanaf Lanseria-lughawe
Volgens ‘n berig in Rapport, wat op sy beurt uit City Press vertaal is, het die Gupta-familie Suid-Afrika “vir goed verlaat” ná ‘n week waarin die vier groot banke geweier het om langer die skatryk Indiërs se transaksies te hanteer. Selfs die Gupta-kinders is by hul privaat Engelse skole bespot weens hul ouers se betrokkenheid
Leon Lemmer: Heilsame politiek uit Swede
Tot 1970 was Swede ‘n blanke land. Die Swede het nie werklik mense van ‘n ander etnisiteit geken nie. Die Lappe/Sami in die noorde was/is nie ‘n opvallende deel van die samelewing nie. Die Swede het nie grondige ervaring gehad van mense met ‘n ander etnisiteit as hulle eie nie. Hulle het sonder meer aangeneem
Twee red tiener van swart aanvallers
Twee jong Moot-mans het Maandagoggend op hulle voete gedink toe hulle ‘n tiener in Booysens te hulp gesnel ná ‘n noodoproep. Jaco Green (20) het Maandagoggend by sy vriend Emile Rheeder (20) in Villieria gekuier to Green ‘n oproep van sy 14-jarige broer ontvang het. “My boetie het my gebel en gesê dat daar swart
Toegangsbeheer by TUT hou oproeriges uit
Daar was dié week bewerings dat die polisie waterkanonne en skokgranate gebruik het om die skare uiteen te jaag, maar oproeriges by die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) se hek moes omdraai ook weens streng toegangsbeheer. Dit het duidelik geword toe die universiteit Dinsdag heropen het en groot getalle swartes toegang tot die kampus geweier
Ysland se premier bedank oor Panama-onthullings
Ysland se eerste minister, Sigmundur David Gunnlaugsson, het die eerste slagoffer van die miljoene gelekte Panamese dokumente oor buitelandse rekeninge en dopmaatskappye geword. Hy het Dinsdag onder groot druk die tuig neergelê. Woede het in Ysland geheers oor die onthulling dat hy ’n dopmaatskappy gebruik het om groot bedrae geld te verskans terwyl Ysland se
Lees verder: Ysland se premier bedank oor Panama-onthullings
Vietnam se premier bedank na Kongres swaai
Viëtnam se eerste minister, Nguyen Tan Dung, het Woensdag ná tien jaar in die amp, uitgetree. Dung se houding teenoor China het hom waarskynlik sy pos gekos in dié eenpartystaat. Hy was besig om te pro-Amerikaans op te tree na die smaak van die Nasionale Kongres. In ’n formele stemming het lede van die Nasionale
