‘n Khoisan menseregteaktiviste-organisasie het ‘n beroep gedoen op die menseregtekommissie en die gelykheidshof om die woord “kleurling” in die openbaar te verdoem en dit van die wetboeke te skrap. Die Inisiatief vir die Herstel van Eerste Inheemse Mense van Suid-Afrika (IRFIPSA) het in ‘n memorandum wat aan die hof en die kommissie oorhandig is, gesê
Lees verder: Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep
