Afrikaners: Isoleer ons onsself?
Die nuus dat die Afrikaanse tydskrif, Insig, sluit, het ’n rimpeling onder Afrikaners veroorsaak. Die rimpeling was so beduidend dat daar selfs lykskouing gehou is. Die debat, soos ek dit waargeneem het, het veral gehandel oor of die versepie-proses van Insig die oorsaak of die gevolg van sy sluiting was.

US court throws out FCC indecency ruling
The federal appeals court in New York on Monday tossed out a key FCC indecency ruling that said a slip of the tongue gets broadcasters a fine for indecency, telling the commission that it failed to give a good reason for its decision and couldn’t likely find a good reason if it had to. "We
Die slagter van Sierra Leone
Charles Taylor, voormalige staatshoof van Liberië, het gister die openingsdag van sy verhoor by die Internasionale Hof in Den Haag geboikot. Dit sou die eerste keer wees dat ’n gewese Afrika-staatshoof voor die internasionale gereg verskyn. Taylor het egter verkies om die dag in sy tronksel in Den Haag deur te bring.

Suid-Afrika weer by Derdepoort
Soos Helen Zille, is daar menige blanke mense wat glo dat Suid-Afrika waarlik ’n vreedsame, nie-rassige land van melk en heuning kan word. Dit hoor en sien ons ook by elkeen wat nie glo dat die swart kultuur ligjare verwyderd staan van die blanke ras s’n nie; wat nie verstaan dat wit nie swart durf vertrou nie en daarom nooit suksesvol sal kan saamwerk of -woon nie. Dit bewys maar net dat die meeste wit mense nie hulle geskiedenis ken nie. Vir hulle sal die verrassingselement net so groot en net so fataal wees soos vir die talle goedvertrouendes in ons geskiedenis.
Onthou u die wreedheid by Derdepoort in 1899 toe die ‘goeie verhouding’ wat die boere met die Bagatlastam gehad het, blitsvinnig omgeswaai het na onmenslike moorde op die blanke inwoners daar? Dit het die Britte nie veel moeite gekos om die Bagatlas om te haal om die boere en polisie uit te moor nie. Kom ons leer weer uit daardie stukkie geskiedenis:

Bly eerder in Gauteng
Inwoners van die provinsie Gauteng leef langer, het beter kwalifikasies en verdien meer as mense wat in ander provinsies woon. Dit is van die bevindings in ’n verslag wat pas deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge uitgegee is.
Die verslag meld voorts dat provinsies meer magte gegee moet word, byvoorbeeld ten opsigte van belastinginvordering, om die provinsies onder aan die leer te help om vinniger te ontwikkel.

Afrika verdwyn van voorblaaie
Hy het joernaliste ook daarna uitgenooi om die hele kontinent te besoek en oor die "suksesse" en "probleme" te berig. "Ons verstaan dat vele redaksies nie afvaardigings oral op so ‘n enorme kontinent met sy moeilike geografie kan aanhou nie."

Republiekwording op 31 Mei 1961 in foto’s 2
зарядные и пуско-зарядныеtopcargo
Republiekwording op 31 Mei 1961 in foto’s
Maak reg vir Sowetodagpropaganda
In aanloop tot 16 Junie (sogenaamde Jeugdag) het die regime reeds met sy jaarlikse intensifisering van haatpropaganda teen die Afrikaner begin. In die week wat verby is, is Snuki Zikelala, hoofuitvoerendebeampte van die SAUK, genooi om op SABC3 se Three Talk die biografie van Albert Luthuli te bespreek. Die pseudo-intellektule snert wat hierdie diktotariele staatsmediahoof kwytgeraak het was niks minder as die verdere aanwakker van rassehaat nie. Hierdie ANC-kommisaris in die Sowjetsin, wat beter bekend is vir die opstel van joernalistieke swartlyste, is waarskynlik die hoofdryfveer agter die SABC se blankehaatpropaganda.
Verlede jaar is 16 Junie ook voorafgegaan deur die beeldsending van anti-witmateriaal. Die aard daarvan was meer rassisties as die jaar tevore. Hierdie aanhitsing deur die SAUK het sekerlik ’n rol gespeel in die dramatiese opswaai in geweldsmisdaad sowat ’n maand na 16 Junie.