Beamptes vas vir bedrog in Oos-Kaap

Tien munisipale beamptes is Woensdag gearresteer vir die klaarblyklike diefstal van R29 miljoen wat bedoel was om landelike ontwikkeling te doen in Mount Ayliff, het Oos-Kaapse polisie gesê. “Hulle is gearresteer by hulle werk na ‘n spesiale polisieondersoek,” het superintendent Mzukiai Fatyele gesê. Die geld is vir die Alfred Nzo-munisipaliteit gegee vir landelike ontwikkeling in

Lees verder: Beamptes vas vir bedrog in Oos-Kaap

Baragwanath dokter vermoor

‘n Dokter van Chris Hani Baragwanath-hospitaal is by sy huis geskiet en is dood na hy met ‘n ambulanshelikopter na die  Milparkhospitaal in Honeydew geneem is, het polisie Woensdag gesê. Polisiewoordvoerder inspekteur Karen Jacobs het gesê dat Edward Mathebula Dinsdagaand dood is na hy geskiet is deur rowers. “Mathebula en ‘n vriendin het TV gekyk

Lees verder: Baragwanath dokter vermoor

Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep

‘n Khoisan menseregteaktiviste-organisasie het ‘n beroep gedoen op die menseregtekommissie en die gelykheidshof om die woord “kleurling” in die openbaar te verdoem en dit van die wetboeke te skrap. Die Inisiatief vir die Herstel van Eerste Inheemse Mense van Suid-Afrika (IRFIPSA)  het in ‘n memorandum wat aan die hof en die kommissie oorhandig is, gesê

Lees verder: Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep

Rusland gaan herbewapen

President Dmitri A. Medvedev het Dinsdag gesê dat Rusland met ‘n “grootskaalse herbewapening” gaan begin in 2011 in reaksie op wat hy beskryf as bedreigings vir die land se sekuriteit. In ’n toespraak voor generaals in Moskou, het mnr. Medvedev NAVO se houding as die primêre rede gegee vir die versterking van die weermag, insluitend

Lees verder: Rusland gaan herbewapen

Woede styg oor AIG-bonusse

Sommige mense praat van ‘n revolusie begin oor die besluit van AIG om bonusse van $156 miljoen te betaal aan werknemers wat deels verantwoordelik was vir die versekeringsreus se ineenstorting – maar min gaan so ver as senator Charles Grassley, ‘n Republikein van Iowa, wat voorgestel het dat die maatskappy se uitvoerende beamptes behoort te

Lees verder: Woede styg oor AIG-bonusse

Gaan maar deur die pynlike proses

As ‘n wapeneienaar is ek die afgelope ruk in ‘n tweestryd gewikkel oor die besit van ‘n vuurwapen, en het ek oorweeg om my wapen te gaan inhandig by ‘n handelaar. Indien ek sou besluit om nie vir hernuwing van my lisensies aansoek te doen nie, sal ek, ingevolge die nuwe wapenwet, op die 1ste

Lees verder: Gaan maar deur die pynlike proses

SARS stil oor Zuma en hulporganisasie

Die hulporganisasie Gift of the Givers kan in warm water wees – die keer met die belastinggaarder – as gevolg van sy samewerking met ‘n politieke party. Opposisiepartye het onlang ‘n bohaai gemaak na dat ANK-president Jacob Zuma meer as R1 miljoen se goedere uitgegee in die naam van die organisasie, terwyl hy op ‘n

Lees verder: SARS stil oor Zuma en hulporganisasie

Amerikaanse eerste dame moedig gemeenskapsdiens aan

Michelle Obama, Amerika se eerste dame, het gesê gemeenskapsdiens het president Barack Obama gehelp om te kom waar hy vandag is. Mev. Obama het met jong Amerikaners gepraat wat in Washington is om ‘n huis te bou vir ‘n gesin van Texas wat hulle huis in ‘n orkaan verloor het. Sy het gepraat oor die

Lees verder: Amerikaanse eerste dame moedig gemeenskapsdiens aan

Is jy nog amptelik lewendig?

Suid-Afrikaners word aangemoedig om te bevestig of hulle amptelik lewendig is, terwyl die beleerde departement van binnelandse sake poog om weg te doen met “sterftes” wat bedrog is, het die regering Dinsdag gesê. “Ons doen werklik ‘n beroep op burgers om hulle lewensstatus te bevestig,” het plaaslike regeringsminister Richard Baloyi aan ‘n perskonferensie gesê. ‘n

Lees verder: Is jy nog amptelik lewendig?

Madagaskar se president bedank

Madagaskar se president Mark Ravalomanana het Dinsdag bedank, het diplomate gesê. Hy het ingegee aan die onvermydelike na die weermag sy pad oopgeskiet het tot by sy kantoor in om die opposisieleier in beheer te plaas. Diplomate het op voorwaarde van anonimiteit  gesê dat die 50-jarige Ravalomanana ‘n dokument geteken het  wat mag oordra aan

Lees verder: Madagaskar se president bedank