Saoedi’s vat Bahrein vas

Meer as 1 000 soldate van Saoedi-Arabië is in Bahrein waar teen-regering betogings al vir meer as ‘n maand aanhou, het ‘n Saoedi-beampte Maandag gesê. Betogers het Manama se sentrale sakedeel oorgeneem. Die Saoedi-troepe is Sondag na Bahrein as deel van die Golf-lande se gesamentlike Peninsula Beskermingsmag. Die intervensie is gereël omdat daar geen reaksie

Lees verder: Saoedi’s vat Bahrein vas

Internetnuus steek koerante verby

Die persentasie van mense wat nuus ten minste drie keer ‘n week aanlyn kry, het koerante vir die eerste keer oortref. Die vinnige groei van slimfone en elektroniese tablette maak die internet ‘n gunsteling vir mense wat nuus lees sê ‘n verslag. Aanlynnuus het toegeneem met 17 persent verlede jaar vanaf die vorige jaar, sê

Lees verder: Internetnuus steek koerante verby

Japan: Risiko vir radioaktiewe uitstraling ‘hoog’

Japan se kernkrisis het Dinsdag dramaties verdiep. Terwyl veiligheidsamptenare desperaat probeer het om die ramp te voorkom, het die regering gesê radioaktiewe materiaal lek uit reaktors en kan ‘n “impak op menslike gesondheid”  hê. Hulle het ook aangedui dat die risiko van meer lekkasies “baie hoog” is. In ‘n nasionale televisieverklaring, het Japan se eerste

Lees verder: Japan: Risiko vir radioaktiewe uitstraling ‘hoog’

Nog haatspraak en rassisme

SADOU-voorsitter, Moss Senye, se haatspraak en rassisme teenoor me. Barbara Creecy, Gautengse LUR vir onderwys, spesifiek en wit mense in die algemeen. Die party gaan die Menseregtekommissie vra om die gedrag te ondersoek vir verdere optrede,” het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys, gesê. Senye het Creecy verlede week ‘n “wit tiran

Lees verder: Nog haatspraak en rassisme

Manuel op dun ys

‘n Beleërde Trevor Manuel, wat blykbaar in die ANC gemarginaliseer word na aanleiding van sy aanval teen die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi, staar ‘n verdere terugslag in die gesig. The Wall Street Journal (WSJ) het Manuel hierdie week aangehaal waar hy bitsig uitvaar teen die Zuma’s. Manuel, die hoof van die Nasionale Beplanningskommissie, het gesê die

Lees verder: Manuel op dun ys

Lesse uit Japan en New Orleans

In Augustus 2005 het Orkaan Katrina die stad New Orleans getref. In ‘n katastrofe wat baie aan die onlangse tsoenami in Japan herinner, het ‘n vloedgolf die stad vinnig oorstroom en derduisende mense ontwortel en dakloos gelaat. Sowat negentig persent van die inwoners is ontruim en baie van hulle is in ‘n voetbalstadion, die Louisiana

Lees verder: Lesse uit Japan en New Orleans

Volgende paar dae gaan deurslaggewend wees vir Japan

Kernkenners het gewaarsku dat die volgende paar dae deurslaggewend sal wees in die bepaling van presies hoe sleg die gevolge van die Fukushima-kernramp kan wees. Hulle sê gevorderde Japanese ingenieurswese aan die 40-jaar-oue fasiliteit sal ‘n Tsjernobiel-styl ramp vermy, maar enige bestralingslek kan nietemin rampspoedige gevolge hê. Tydens Vrydag se megaskudding is die meeste van

Lees verder: Volgende paar dae gaan deurslaggewend wees vir Japan

Gaddafi se troepe ‘maak skoon’

Soldate lojaal aan die Libiese leier Muammar Gaddafi “ruk op om die land te reinig” van oproeriges, het die woordvoerder van die weermag, kol. Milad Hussein, Sondag by ‘n mediakonferensie gesê. “Ons aanvalle dwing die terroriste om te vlug. Ons het Zawiyah, Uqayla, Ras Lanuf en Brega bevry en die weermag ruk op om die

Lees verder: Gaddafi se troepe ‘maak skoon’

Is radioaktiewe materiaal in Japan vrygestel?

Japan se Kern- en  Industriële waghond (KIVA) het op 12 Maart verklaar dat die ontploffing by die Nommer 1 Fukushima Daiichi-kernkragsentrale net veroorsaak kon gewees het deur ‘n ineenstorting van die reaktorkern, het die Japannese Nikkeidagblad berig. Hierdie stelling is in stryd met die Japannese kabinetsekretaris Yukio Edano se kommentaar vroeër, waarin hy gesê het:

Lees verder: Is radioaktiewe materiaal in Japan vrygestel?