In seker die mees frappante erkenning dat swart leerders nie intellektueel die mas opkom nie en nie oor die vermoë beskik om op gelyke voet met hulle wit eweknieë mee te ding nie, het die departement vir basiese onderwys 'n plan bekend gestel om matriek makliker te maak. Die aankondiging het groot woede in akademiese
Die Vrystaat speel mooi met die WP, maar wen nog steeds
Kyk, die Vrystaters is ‘n gasvrye lotjie, maar sowat van hartlikheid waarmee hulle die WP gister in Bloemfontein ontvang het, word selde op ‘n voetbalveld gesien. Dis asof hulle hulle maatjies uit die Suide genooi het om by hulle te kom speel en toe deur hulle pappie vermaan is om mooi te werk met die
Lees verder: Die Vrystaat speel mooi met die WP, maar wen nog steeds
Geen regstelaksie vir Serena Williams by Amerikaanse Ope
Die swart tennisspeelster Serena Williams is gister uit die Amerikaanse Opetennistoernooi geskop nadat sy in Afrikastyl 'n doodsdreigement teenoor die vroulike lynregter geslinger het.

Lees verder: Geen regstelaksie vir Serena Williams by Amerikaanse Ope
Nie in kleur nie…
детский плед купитьАлександр Фильчаков
ANC gaan wittes vir gesondheidsburokrasie melk
’n Dokument van die ANC se taakspan wat 'n gesondheidsversekeringstelsel, NGV, deur hoër belastings wil finansier, is verlede week gelek. Een doelwit is om meer geld uit belastingbetalers te tap met ’n “gesondheidsorgbelasting” om 'n enorme gesondheidsburokrasie sonder die nodige dienste te finansier. Dit kan tot 15% meer aan belasting kos om openbare gesondheidsorg te
Die Kaap is weer Hollands
Sedert 1792 was daar oorlog tussen die revolusionêre Frankryk en 'n aantal Europese moondhede. Die Franse het op land skouspelagtige oorwinnings behaal, veral ná die opkoms van die jong Napoleon Bonaparte. Aan die oorlog het 'n voorlopige einde gekom met die vrede van Amiens op 25 Maart 1802. Artikel 4 daarvan het gelui dat Kaap teruggaan na "die Bataafse Republiek".

Media24-meningsvormer pleit vir Afrikaner-selfmoord
Genl. Aussares Nico Smith se ideologiese infeksie vloei uit ‘n dodelike kopwond waarmee hy alle Afrikaners probeer aansteek, met sy propaganda-oorlog teen Afrikaners. Sou hy daarin slaag om suksesvol te wees met sy sielkundige terreur-aanval, sal alle Afrikaners onverwyld selfmoord pleeg, en sal Nico Smith ongehinderd sy kommunistiese tempel op die ruïnes van die Afrikaners
Lees verder: Media24-meningsvormer pleit vir Afrikaner-selfmoord
Haaie boelie kalfies op Loftus
Ja, die Haaie het gister op Loftus met 29-23 gewen, in ‘n groot mate te danke aan die pogings van hulle ingevoerde losskakelster, Juan Martin Hernandez, wat 24 punte gemaak het. Maar die Natallers is ongetwyfeld baie onrustig uit Pretoria uit. Volgende week kom die groot Haaie en die groot Bulle terug vanuit die verre vreemde waar hulle Springbokke was.

Maklik! Die Springbokke draf Nieu-Seeland kaf
John Smit se Springbokke, nè, is ‘n span wat nie met punte mors nie. In Peter Schaffer se woorde sê Mozart mos dat sy operas net genoeg note het – nie te veel en nie te min nie. Die Springbokke wen toetse deur nie te min punte aan te teken nie, maar wraggies ook nie onnodig baie nie. Gister het hulle op ‘n wentotaal van 32 punte besluit en dit was met ‘n speling van drie toe ook genoeg.

Grasmere, juweel van die Mere-distrik
Suid-Afrikaners wat êrens in hul lewe in die Verenigde Koninkryk woonagtig was, het almal hulle gunsteling vakansieplek op daardie modderige eiland met sy ryke verskeidenheid aan mense en die natuur. Myne is die Mere-distrik in Cumbria, veral in die laatsomer, as al die bome met die wonderlikste herfskleure geverf is.