Leiers van die G20 het die IMF se plan om 403 ton goud op die mark gesit, ondersteun. Die IMF sê hulle wil daarmee die wêreld se armste lande van hulp wees. Daarbenewens sal die goudprys laag gehou word wat sal meewerk om beleggers te oortuig om nie aandele te versaak nie. Die IMF het
Oudste professie gebuk onder ekonomiese krisis
Dit was seker te wagte dat die oudste professie deur die wêreld se ekonomiese hoofbrekens ingehaal sou word. In Duitsland, een van die enkele lande waar prostitusie wettig is en buitengewoon deursigtig, het die bedryf nou maatreëls aangekondig om sake op te kikker met moderne bemarkingstegnieke, afslag en allerlei ander foefies wat die dalende aanvraag
ANC neem die voortou
Met die sluiting van alle stemlokale vroeg Donderdagoggend, wys die eerste uitslae dat die ANC 'n duidelike voorloper is. Die OVK sê met 1, 3% van die stemme getel, het die ANC 160 031 stemme, byna dubbel soveel as die DA met 83 287. Die DA loop egter voor teen Cope wat op 21 608
SA wynverkope daal skerp
Met Suid-Afrikaners wat die effekte van stygende belasting en die resessie voel, het die verkope van wyn gedaal, het die Wyn-van-die-Maand klub Dinsdag in Kaapstad gesê. Besturende direkteur van die land se grootste direkte wynbemarker, Tai Collard, het gesê dat die verkope in die VK ook tot ‘n skielike stilstand gekom het. “Die Suid-Afrikaanse markaanvraag
Waarom die ANC se tweederdemeerderheid ‘n goeie ding is
Die jongste meningsopname deur Ipsos-Markinor toon dat opposisiepartye soos Kongres van die Mense of die DA in hul verwagtinge om beduidende stemme by die regerende party af te neem beskaam is, want die ANC behoort steeds 'n tweederdemeerderheid te behaal.
Die jongste meningsopname deur Ipsos-Markinor toon dat opposisiepartye soos Kongres van die Mense of die DA in hul verwagtinge om beduidende stemme by die regerende party af te neem beskaam is, want die ANC behoort steeds 'n tweederdemeerderheid te behaal.
Lees verder: Waarom die ANC se tweederdemeerderheid ‘n goeie ding is
ANC gaan tweederdemeerderheid behou
Die ANC gaan sy tweederdemeerderheid behou, volgens ‘n Ipsos-Markinor ondersoek wat Dinsdag in die Beeld gepubliseer is. Opposisiepartye het nie die geleentheid gebruik om besluitelose kiesers te swaai nie, het navorsers bevind in die ondersoek wat gehou is vir Media 24. Ipsos-Markinor se analis, Anneke Greyling, het gesê die resultate is gebaseer op onderhoude met
Mans kry ekonomies swaarder
Omdat mans die meeste industrieë domineer soos vervaardiging, konstruksie en finansies, word hulle meer as vroue geaffekteer wanneer die ekonomie krimp. Dié resessie het hulle pynlik blootgestel gelaat. Mans maak die helfte van die werksmag op, maar het meer as driekwart van die 5,1 miljoen werksverliese gedra sedert die resessie begin het. Die verhouding van
Joods-Amerikaanse prokureur noem Tutu ?n rassis en swendelaar
Die Amerikaanse prokureur Alan Dershowitz het Maandag op die kantlyne van die Durban hersieningskonferensie oor rassisme in Geneva gesê dat Switserland se president ondersteunend is van “haarverspreiding” en dat die anti-apartheidsaktivis Desmond Tutu ‘n “rassis en ‘n swendelaar” is. Hy het gesê hy sal die administrasie van president Obama aanmoedig om Switserland se dienste as
Lees verder: Joods-Amerikaanse prokureur noem Tutu ?n rassis en swendelaar
Duitse popsangeres in aanhouding oor MIV-status
Nadja Benaissa, ‘n welbekende Duitse sanger, liedjieskrywer en soms aktrise, wat sterstatus bereik het as een van die stigterslede van die suksesvolle damespopgroep ‘No Angels’, die grootste verkoper vir 'n Duitse damesgroep tot hede, staar 10 jaar tronkstraf in die gesig. Benaissa is van gemengde afkoms. Sy is hierdie maand gearresteer deur Duitse polisie na
Lees verder: Duitse popsangeres in aanhouding oor MIV-status
VN probeer anti-rassismekonferensie red
Met konferensiegangers wat weer Dinsdag bymekaargekom het by die VN se anti-rassimekonferensie, het top VN-amptenare probeer om die bohaai te beheer na die anti-Israel aanslag deur Iran se president. Ahmadinejad se toespraak het veroorsaak dat konferensiegangers die vergadering en masse verlaat het Maandag. “Ek het gelet op wat gesê was in die president se toespraak,
