Zille gee lys wette wat dienslewering ophou

Helen Zille, Wes-Kaapse premier het ‘n lys van nasionale wette wat dienslewering in die provinsiale regering vertraag, aan die presidensie, regering asook die ministerie vir tradisionele aangeleenthede oorhandig. Dít kom na ‘n versoek wat pres. Jacob Zuma aan die Wes-Kaapse provinsiale regering op 13 Augustus, tydens ‘n vergadering in Pretoria, gerig het. Die lys van

Lees verder: Zille gee lys wette wat dienslewering ophou

Etniese geweld bars in Kongo los

Volgens die Verenigde Nasies se Konsortium vir Vlugtelinge het sowat 20 000 mense uit die noorde van Kongo gevlug weens etniese geweld. Sestig mense is reeds dood. Andrej Mahecic , woordvoerder vir die Konsortium, sê die Munzayas het klaarblyklik uit die Kongo se Equateurprovinsie gevlug toe Enyele stamlede hulle aangeval het. Volgens ooggetuies het ‘n

Lees verder: Etniese geweld bars in Kongo los

Die ongeluk kom in drieë

Ek raak toenemend oortuig daarvan dat die kurwe van ons afdraende verskerp het. Verskeie gebeure oor die afgelope paar maande sedert “Msholozi” met sy drie amptelike Eerste Dames beheer oor ons oorgeneem het, stem my onrustig. Dink maar self, dis voorbladnuus, onophoudelik. Vandag het ek egter toevallig die geleentheid gehad om deur my daaglikse skedule

Lees verder: Die ongeluk kom in drieë

Pasop vir die slange!

Twaalf jaar gelede het ek ook ‘n voorsmakie gehad van die verraderlike optrede van voormalige lede van nasionale intelligensie (NI). Vandag bevind sommiges hulle waarskynlik in een of ander spesialiseenheid van die polisie. Dit is waarskynlik daardie spul wat UG probeer toesluit het. Dit was ook daardie spul wat hulself deel van die sogenaamde Boeremag

Lees verder: Pasop vir die slange!

Die onkruid woeker voort

Elke volk het sy kwota lae karakters en sy oomblikke van skande. Een van die swartste dae in ons volk se geskiedenis was 7 November 1901, toe die National Scouts-korps in Transvaal gestig is. Hierdie skandebende se lede was verraaiers uit volksgeledere. Aanvanklik het die Britse militêre owerheid hensoppers en floukoppe nie-amptelik as gidse, spioene

Lees verder: Die onkruid woeker voort

SA en Nederland teken waterooreenkoms

‘n Ooreenkoms vir ‘n gesamentlike R500 miljoen waterprojek tussen Nederland en Suid-Afrika is Maandag geteken, het die departement van waterwese gesê. Die projek gaan deur die Zululand-distriksmunisipaliteit geïmplementeer word en beoog om sowat 165 000 mense in plattelandse gebiede te help, het die departement in ‘n verklaring gesê. Die ‘Dutch Orio grant’ is beoog vir

Lees verder: SA en Nederland teken waterooreenkoms

Afrika gereed vir Chinese hulp

Afrika se ministers van buitelandse sake het China se belofte om amper R80 miljard aan Afrika te leen, verwelkom. Hulle het egter bygevoeg dat die samewerking van elke individuele streek van groot belang is. “Afrika is gereed vir ontwikkeling.” “Afrika is al vir te lank agtergelaat en is nog altyd gemeet aan ongebalanseerde standaarde,” het

Lees verder: Afrika gereed vir Chinese hulp

Vrou steek seun aan die brand

‘n Swart vrou van Oos-Londen is in hegtenis geneem nadat sy glo ‘n vierjarige seun aan die brand gesteek het en sy dood veroorsaak het. Volgens polisie in die Oos-Kaap het die vrou glo Sondagmiddag brandspiritus oor die seun uitgegooi en hom aan die brand gesteek. Die voorval het in die Mdantsaneplakkerskamp plaasgevind. “Die vrou

Lees verder: Vrou steek seun aan die brand