Australië kry ‘n nuwe premier, Malcolm Turnbull, nadat die sukkelende leier Tony Abbott die leierskap van die Liberale Party aan sy seniorvennoot in die regerende konserwatiewe koalisie afgestaan het. Opposisiepartye lyk al sedert April in meningspeilings sterker as Abbott se regering. Die voormalige minister van kommunikasie, Malcolm Turnbull, sal die 29ste eerste minister van Australië
Amerikaanse senatore dreig SA oor pluimvee-invoere
Amerikaanse senatore Chris Coons en Johnny Isakson het President Jacob Zuma versoek om die Suid-Afrikaanse mark vir Amerikaanse pluimvee “spoedig” oop te maak om te verhoed dat Suid-Afrika winsgewende uitvoervoordele na die VSA verloor. Coons van Delaware en Isakson van Georgia, verteenwoordig groot pluimveeproduserende state. Hulle het hul nuutste dringende beroep gedoen terwyl landbou- en
Lees verder: Amerikaanse senatore dreig SA oor pluimvee-invoere
Geweld en moorde laat twee kampusse sluit
Die Universiteit van KwaZulu-Natal se Westville-kampus is Maandag weens geweld gesluit. Dit volg swart studente op ‘n vernietigingstog gegaan het teen ‘n verhoging in die koste van registrasie vir 2016. Oproerige swart studente het na bewering die hoof administrasiegebou en die hoofkwartier van die risikobestuursentrum aan die brand gesteek. Verskeie voertuie is ook aan die
Wit boelies dissiplinêr verhoor
Dertien wit leerlinge van die Laerskool Randfontein aan die Wes-Rand in Gauteng, sal na verwagting Woensdag weet of hulle ook geskors is. Dit volg na ‘n voorval waarin ‘n ander wit kind by die skool aangerand is. ‘n Video-opname van die aanranding het intussen soos ‘n veldbrand op sosiale netwerke versprei. Een van die skool
Gedeeltelike sonsverduistering waargeneem
Sondag se gedeeltelike sonsverduistering oor dele van die Suider-Afrikaanse hemelruim het talle na hul kamera’s laat reik. Suid-Afrikaners het hulself verwonder aan die verskynsel wat ook waargeneem kon word uit ander dele van Suider-Afrika insluitend Zimbabwe, Zambië, Mosambiek en Madagaskar. Volgens Space.com is Sondag se verduistering ook waargeneem uit Antarktika waar die maan 79 persent
Beurtkrag wink terwyl steenkoolskermutselinge woed
Beurtkrag kan weer vandeesweek in werking tree nadat dit vir vyf weke lank nie ingestel is nie. Eskom het vroeër gewaarsku dat die kragnetwerk die volgende paar dae onder druk kan kom weens instandhoudingswerk by die Cahora Bassa hidro-elektriese-aanleg in Mosambiek. Suid-Afrika sal weens dié instandhouding slegs 650-megawatt kry van die 1500 megawatt wat hy
Lees verder: Beurtkrag wink terwyl steenkoolskermutselinge woed
Swartes dink niks van H. Naledi nie
Swart Suid-Afrikaners is net so min beïndruk met gays as met evolusie. Die voormalige hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi het Saterdag getwiet: “Niemand sal my vertel dat ou aapbene wat opgegrawe word ‘n teorie bevestig dat ek was eers ‘n bobbejaan was nie.” Dit het gelei tot ‘n warm Twitter-debat oor Homo Naledi, ‘n nuwe
Plaasvoorman met wielsleutel aangerand
‘n Plaasvoorman van Gauteng word tans vir skedelbreuk behandel nadat drie gewapende swartmans hom Vrydagnag aangeval het in sy huis en hom herhaaldelik oor sy kop met ‘n wielsleutel geslaan het. Die drie gewapende swartes het Johan Freysen op die Kroons Chicken Farm in Wildebeesthoek, Akasia, noord van Pretoria oorval. Johan se dogter Elaine, 30,
Plaasaanval wonderbaarlik gefnuik
Met ‘n geweer teen sy voorkop, het ‘n boer van Hopewell, Mark Anthony, in die koue oë van die swartman gestaar wat op die punt was om hom te skiet, en toe hoor hy die moordenaar die sneller trek. Hy het gewag vir alles om te vervaag tot swart, maar besef hy kon steeds voel
Rykste sakeman sê SA ‘het homself in die voet geskiet’
Een van Suid-Afrika se rykste sakemannne, Christo Wiese, het die regering daarvan beskuldig dat sy ondeurdagte beleidsrigtings ekonomiese groei en pogings om armoede te verlig, verhinder. Volgens die Bloomberg Billion-indeks, is die bekendstelling van nuwe visumreëls en tydrowende burokratiese rompslomp om toegang te verkry tot titelaktes van eiendomme waar eienaars vir dekades gewoon het, ekonomiese
Lees verder: Rykste sakeman sê SA ‘het homself in die voet geskiet’
