praag.co.za

Australië kry nuwe premier

Written by

in

Australië kry ‘n nuwe premier, Malcolm Turnbull, nadat die sukkelende leier Tony Abbott die leierskap van die Liberale Party aan sy seniorvennoot in die regerende konserwatiewe koalisie afgestaan het.

Opposisiepartye lyk al sedert April in meningspeilings sterker as Abbott se regering.

Die voormalige minister van kommunikasie, Malcolm Turnbull, sal die 29ste eerste minister van Australië word na hy Abbott met 54 stemme teenoor 44 uit die kussings gelig het in ‘n mosie van wantroue.

Turnbull sal verwagting Dinsdag ingesweer word deur Australië se goewerneur-generaal Peter Cosgrove.

Julie Bishop, die minister van buitelandse sake, wat met Turnbull saamgespan het, het haar posisie as adjunk-leier van die Liberale Party behou deur 70 stemme teen 30.

Turnbull het Maandag gesê dat hy Abbott ingelig het dat hy hom sou uitdaag vir die leierskap nadat hy vertroue verloor het in sy bestuur van die ekonomie.

“Die eerste minister was nie in staat om ekonomiese leierskap aan ons land te bied nie. Hy was nie in staat om die ekonomiese vertroue te verskaf wat maatskappye nodig het nie,” het Turnbull aan verslaggewers gesê in Canberra gesê.

Comments

7 responses to “Australië kry nuwe premier”

  1. Witbeer Avatar
    Witbeer

    Tony het die fout gemaak om in die openbaar sy mening uit te spreek teen die moffies en hulle sodomietiese lewenstyle….
    Hy het waarheid gepraat en daarvoor gestraf

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      Goedemorgen Witbeer.

      Die Bishop weet zich wel staande te houden in die stoelendans en rugstekerij.

      Tony mag alcoholist Juncker van de EU wel komen vervangen met zijn daadkrachtige plan om de invasie uit Afrika te keren en de boten te laten terugslepen naar Afrika.

      Heeft u overigens David Duke nog gezien bij Alex Jones vorige maand ? Over o.m. ‘controlled opposition’ (Big Brother) zoals die ook in het democratische SA mee hobbelt ?

      https://www.youtube.com/watch?v=VuXNMkBJbNg

    2. Guest Avatar
      Guest

      100% right. Abbott acted as the spokesman for the majority in OZ, but was ousted by the Jews nevertheless.

      Interestingly dr. Alexey Gromyko of the Russian Academy of Sciences, maintain that economic sanctions should be banned outright as a tool for controlling or eliminating political regimes.

      Dr Gromyko made a strong argument recently at a well-attended conference on International Law, that sanctions rarely influence the behavior of the targeted governments and result only in causing immense suffering of the people of the country being targeted. He said, “Sanctions are nothing but the people under attack.” He is correct since they are a form of collective punishment against the people of a country for the supposed transgressions of a few in their government.

      A member of the Likud Party – the Israeli right-wing – countered that sanctions had been useful in the case of South Africa! These people are snakes in the true sense. His party opposes embargos against Israel.

      1. FR2P Avatar
        FR2P

        Millions and millions of dollars already ensure that the planet is swimming in US and UK lies about South Africa and democracy. Exposure for the propagandists is not the problem, but their credibility is starting to become one.

  2. Ray Avatar
    Ray

    Blote vermaak vir die massas. Beide Tony en Malcolm is Rhodes skoliere. Hulle moet mense maak glo dat hulle ‘n stem en invloed het. Hulle moet glo dat Turnbullshit sy $100 miljoen verkry het deur briljante intelligensie en nie korrupsie nie. Ek vind dit vermaaklik hoe Suid-Afrikaners die weste voorhou as voorbeeld van verantwoordelike regering.

Leave a Reply