Blanke vakunie sluit by staking aan

Onderwysers wat aan die hoofsaaklik blanke Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) behoort, gaan aanstaande week by die landwye staatsdiensstaking aansluit, het die unie gister in ‘n verklaring gesê. “Die SAOU het op hierdie drastiese stap besluit nadat 87% van lede die staat se jongste aanbod van ‘n algemene salarisaanpassing van 7% en ‘n behuisingstoelaag van R700 per

Lees verder: Blanke vakunie sluit by staking aan

Gatgrawery

Die regering maak steeds groot gewag van wat hy die opwelling van nasietrots gedurende die wêreldbekersokkertoernooi noem, en klop homself hiervoor op die skouer. Tim du Plessis, redakteur van Beeld, het egter in ‘n radioprogram die skep van die sokkereuforie aan die media toegeskryf, en meen dit is reggekry ondanks, en nie danksy die regering

Lees verder: Gatgrawery

Afrikanerskole ontwrig deur intimidasie

Afrikaanse skole in Johannesburg, wat hoofsaaklike deur blanke Afrikanerkinders bygewoon word, is gister en vandag deur stakende swart onderwysers geïntimideer om nie langer met klasse voort te gaan nie. Vir die eerste keer in die geskiedenis is Afrikaanse skole gesluit verklaar, met onderwysers wat meesal nog op die terrein was maar kinders wat huis toe

Lees verder: Afrikanerskole ontwrig deur intimidasie

Samesweringsteorieë

Die afgetrede Kubaanse diktator, Fidel Castro, het pas weer begin oë wys, of hy begeef hom weer op die terrein van omstredenheid. In ‘n pas-verskene skrywe spreek hy die mening uit dat die Bilderbergkonferensie ‘n sameswering is om die wêreld in ‘n kernuitwissingsoorlog te dompel. Hy skryf die bestaan van die konferensie toe as ‘n

Lees verder: Samesweringsteorieë

Die Afrikaner se bankrotskap en rehabilitasie

Die Afrikaner is bankrot, en soos almal weet, verloor jy al jou bates as jy bankrot verklaar word. As straf moet jy dan eers vir ‘n aantal jare in die handelswoestyn gaan leef voor jy ‘n regter vra om jou status te herstel, en jy dan stadig en pynlik van voor af weer bates kan

Lees verder: Die Afrikaner se bankrotskap en rehabilitasie

Staatsdienswerkers begin met staking

Staatsdienswerkers het Woensdag met ‘n landswye staking begin om op beter lone aan te dring en sê hulle geduld is besig om op te raak. “Ons het geduldig probeer om die werkgewer te oortuig om ‘n hersiene aanbod aan te bied,” het Cosatu en die Onafhanklike Arbeidskoukus (ILC) Dinsdag in ‘n gesamentlike verklaring gesê. “Die

Lees verder: Staatsdienswerkers begin met staking

Kom ons veg vir vryheid

Hoe toegewyd is u aan die saak van Afrikanervryheid? Is u soos Nelson Mandela bereid om tronk toe gaan daarvoor? Sal u soos 4500 Boere en 27 000 vroue en kinders tydens die Tweede Vryheidsoorlog sterf daarvoor? Ná my onlangse besoek aan Israel het ek ‘n brief daaroor aan ‘n vermaarde Afrikaanse akademikus geskryf. In

Lees verder: Kom ons veg vir vryheid

See oor vyftig jaar leeg

Terwyl daar jaarliks nog nuwe soorte koraal, visse en plante in die see ontdek word, meen die Antineastigting dat daar oor 50 jaar dalk nie meer ‘n enkele vis in die see sal swem nie. Dit is nou as sake aangaan soos nou. Die see bedek 75 persent van die aardoppervlak, en 80 persent van

Lees verder: See oor vyftig jaar leeg

Bamboesgordyn vir Uncle San gespan?

China het skaars Japan as die land met die tweede grootste ekonomie ter wêreld ingehaal, of die vraag word gevra wanneer die land agter die bamboesgordyn ook die Amerikaanse ekonomie as die grootste in die wêreld gaan verbysteek. Ekonome het blykbaar min twyfel dat dit net ‘n kwessie van tyd is voor dit gebeur, die

Lees verder: Bamboesgordyn vir Uncle San gespan?