Rowers het by ‘n Absa-bank in Middelbrug ingebreek en met ‘n onbekende bedrag geld gevlug, het die polisie Sondag gesê. Volgens kaptein Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, het die rowers Saterdag omstreeks middernag toegang tot die perseel verkry deur die agterste hekke. Hulle het glo die sekuriteitsdeure afgebreek en die bank ingegaan. Daar is by twee van
Hein Willemse se voorspraak vir kreolisering
Afrikaners word nou reeds vir ’n geruime tyd deur ’n klein groepie bruin woordvoerders aan ’n politiek van beskimping, swartsmeer en belediging onderwerp. Alhoewel hierdie groepie nie naastenby verteenwoordigend van bruin Afrikaanssprekendes is nie, gee hulle politiek van beskimping aanleiding tot diepe vorme van wantroue. Daarmee word Afrikaanssprekendes gekniehalter om rondom dwingend noodsaaklike kwessies –
Die politieke lesse van Paul Kruger
Toespraak gelewer by die Gautengse provinsiale vergadering van die VF+ op 10 Oktober 2009. Dit het nou al ‘n gemeenplaas geword om Kruger se spreuk, “Haal uit die verlede wat goed is en bou jou toekoms daarop”, aan te haal. Maar hierdie woorde is ook en veral van toepassing op Kruger se lewe en dade
SAPD gaan in paramilitêre mag getransformeer word
Die Suid-Afrikaanse metropolisie gaan saamsmelt met die SAPD om een “super polisiemag” te vorm, het ‘n polisiewoordvoerder Saterdag bekendgemaak. Die projek wat deur die adjunkminister van polisie, Fikile Mbalula, gedryf word, wil die SAPD in ‘n paramilitêre mag transformeer met militêre range en dissipline het woordvoerder Paena Galane aan Sapa gesê. “Ons het een enkele
Lees verder: SAPD gaan in paramilitêre mag getransformeer word
Los nou maar die geflikvlooi, minister
Tussen Julius Malema en ons nuwe minister van Landbou, Bosbou en Vissery, Tina Joemat-Pettersson, saai hulle verwarring onder die boere in die land. Elke week verander hulle hul sienswyse oor die toekoms van die handjievol boere wat nog ons landbou sektor aan die gang hou deur produktiewe boerderye te bedryf. Hulle praat met gesplete tonge
Swart dwaling en wit woede, deel 2
In dié tweede aflewering van Swart dwaling en wit woede, skryf Gustav Venter: “As hulle en die algemene media besef het hoe diep, hoe smeulend, hoe wyd die Afrikanerwoede is, sou hulle elke dag, elke minuut, met elke nuusbulletin, op elke TV-kanaal en radiostasie en in elke koerant sonder ophou gewaarsku het: Die Afrikaner is
Bostuklose boonstes
{jathumbnail off} сапфировая брекет системаФильчаков прокурор отзывы
Malema sien ‘rassisme’ in Selebi-saak
Julius Malema, die ANC-jeugligaleier, het Vrydag uitgevaar teen die rassitiese staatsaanklaer in die Selebi-saak omdat daar aan Glenn Agliotti en Billy Rautenbach vrywaring gegee is. Hy het gesê Jackie Selebi word geteiken omdat hy swart is. Malema het lede van die Black Management Forum by hulle jaarlikse byeenkoms in Midrand teogespreek. Malema het gesê al
Stille Oseaan bewe weer
‘n Matige aardbewing van 5.9 op die Richterskaal het die Stille Oseaan naby Tonga geskud, luidens ‘n verklaring wat uitgereik is deur die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS). Die aardbewing het Sondagoggend omstreeks 08:14 plaasgevind, het die USGS gesê. Die aardbewing het sowat 65 km oos-noordoos vanaf Tonga gebeur. Die skudding het slegs sowat 260km vanaf
Eskom dalk kopseer in 2010
Suid-Afrika se ekonomie begin tekens van herstel toon, maar die land se elektrisiteitverskaffer begin egter ‘n bekommernis raak soos die 2010 Fifa Wêreldbeker nader kruip, het kenners gesê. Die elektrisiteitverskaffer het groot verligting ervaar soos die behoefte aan krag gedurende die resessie verminder het. Die aanvraag na krag begin egter weer optel. “Ons sien reeds
