17:27:58 Die tempo waarteen Suid-Afrikaners op hulle lewensversekeringspolisse wanbetaal, het gedurende die laaste ses maande met 260% toegeneem.
Lees verder: Suid-Afrikaners kan nie meer hul polisse bekostig

17:31:17 Spanje se nuwe “Plan van vrywillige terugkeer”, wat Maandag in werking tree, maak dit nou moontlik vir wettige immigrante wat hul werk verloor het om hul werkloosheidsvoordele in ‘n enkelbedrag te kry, solank as wat hulle instem om die land te verlaat.

Pogings om twee wetsontwerpe wat die Skerpioene gaan ontbind deur die Nasionale Vergadering te forseer, is 'n duidelike aanduiding van die ANC se misbruik van mag en sy totale verontagsaming van die openbare mening.

Lees verder: ANC staan reg om dissiplin?re stappe toe te pas
Absa neem elke maand 1 350 voertuie van verbruikers terug, wat dit nie langer kan bekostig nie. Marcel de Klerk, senior bestuurder van Absa se voertuig- en batefinansieringsafdeling sê dit is bykans 30% meer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.
Absa neem elke maand 1 350 voertuie van verbruikers terug, wat dit nie langer kan bekostig nie. Marcel de Klerk, senior bestuurder van Absa se voertuig- en batefinansieringsafdeling sê dit is bykans 30% meer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die Wes-Kaapse polisie ondersoek ‘n skietgeveg wat tussen hoë offisiere van die Oorlogskamer, ‘n hoogs suksesvolle teenmisdaadeenheid en klaarblyklik korrupte reserviste plaasgevind het. 'n Oorlogskamerhoof is beseer gelaat en een reservis is dood.
Die Wes-Kaapse polisie ondersoek ‘n skietgeveg wat tussen hoë offisiere van die Oorlogskamer, ‘n hoogs suksesvolle teenmisdaadeenheid en klaarblyklik korrupte reserviste plaasgevind het. 'n Oorlogskamerhoof is beseer gelaat en een reservis is dood.
10:12:26 Drie mans is in Akasia in hegtenis geneem vir die besit van ‘n gesteelde voertuig en huisbraak, het die polisie vandag gesê. 'n Woordvoerder, kaptein Lucas Sithole, het gesê die drie mans, 19, 24 en 32 jaar oud, het na bewering Dinsdagmiddag ingebreek by ‘n huis in Brooklyn.

09:40:52 Jacob Zuma het Amerika verseker dat alles nog wel is in Afrika se grootste ekonomie ten spyte van onlangse politieke gebeure in die land. Zuma het Condoleezza Rice en president George W Bush by die Withuis ontmoet in sy eerste hoëvlakbesoek sedert hy as leier van die ANC verkies is.

09:46:47 ‘n Man en vrou is Woensdag deur gewapende rowers aangehou en van geld en juweliersware beroof, het die Gautengse polisie gesê.

08:42:28 Tien mense, waaronder 'n staatsamptenaar en 'n oud-polisieman, is Dinsdag in hegtenis geneem omdat hulle na bewering miljoene rande aan pensioengeld van die departement van maatskaplike ontwikkeling in Kwazulu-Natal verduister het.