Sommige internasionale farmaseutiese maatskappye gebruik Suid-Afrika as ‘n toetsterrein vir hul produkte omdat dit makliker is as in die ontwikkelde wêreld om onetiese mediese toetse uit te voer en deelnemers te werf. Die bewering word gemaak deur die Nederlandse NGO Wemos in ‘n verslag getiteld : Kliniese proewe in Suid-Afrika: Etiek, Reëls en Realiteite. Wemos
Lees verder: Suid-Afrikaners goedkoop proefkonyne vir farmaseutiese bedryf
