Die direkteurgeneraal van kommunikasie, Lyndall Shope-Mafole, wat van haar kontrak vrygestel is met onmiddellike ingang het Donderdagaand gesê haar skeiding van die departement was "heeltemal vriendelik". Omdat sy nou voltyds vir die KVP se veldtog wil werk, het sy gevra dat haar kontraktydperk verkort word. Shope-Mafole het by die KVP aangesluit net voor verlede jaar
Ons kan die perseel gesluit hou
'n Konstruksieperseel in Merapong, Limpopo, is gesluit toe subkontrakteurs wat vir 'n filliaal van Eskom gewerk het begin staak het oor salarisse, het Eskom Donderdag gesê. Woordvoerder Fani Zulu het gesê die werkers was besig om akkommodasie te bou vir Roshconwerkers wat gewerk het aan Eskom se Medupikragstasie toe hulle oor salarisverhogings begin betoog het.
Obama-veldtogbestuurder kry sewesyferboekkontrak
Barack Obama se veldtogbestuurder, David Plouffe, het ingestem tot 'n sewesyferooreenkoms om 'n boek te skryf oor verlede jaar se presidensiële verkiesing. "The Audacity to Win: The Inside Story and Lessons of Barack Obama's Historic Victory" sal rondom September deur Viking uitgegee word. Luidens 'n verklaring wat Woensdag deur Viking uitgereik is, sal die boek
Lees verder: Obama-veldtogbestuurder kry sewesyferboekkontrak
Hamas steel VN-hulpgoedere in Gasastrook
Hamaspolisie in Gasa het by 'n stoor vol VN-humanitêrehulpgoedere ingebreek en duisende komberse en kospakke gesteel, het 'n VN-woordvoerder Woensdag gesê. Dit het die moontlikheid laat ontstaan van 'n skeuring tussen die organisasie wat sorg vir die meeste van Gasa se inwoners en die gebied se militante regering wat die toevoer van broodnodige hulp bedreig.
Raul Castro in Angola
Raul Castro Die Kubaanse president Raul Castro het laat Woensdag in Angola aangekom vir 'n ampsbesoek van drie dae aan die kommunistiese land se jarelange vennoot in Afrika, het die Angop-nuusagentskap gesê. Die Kubaanse leier is verwelkom in Luanda deur die Angolese eerste minister, Antonio Paulo Kassoma, minister van openbare werke, Higino Carneiro, en verskeie
Motlanthe haal Hajaig oor die kole weens Jodekommentaar
Die adjunkminister van buitelandse sake, Fatima Hajaig, se beweerde anti-Semitiese opmerkings by 'n saamtrek verlede maand het veroorsaak dat president Kgalema Motlanthe haar oor die kole gehaal het. Die president het "met Hajaig gesels" ná die tweeweeklikse kabinetsvergadering Woensdagoggend, het woordvoerder Themba Maseko aan die media by die parlement gesê. Die adjunkminister het haar "verskriklike
Lees verder: Motlanthe haal Hajaig oor die kole weens Jodekommentaar
Vier aangehou vir inbraak en kaping
Vier mans, wie se ouderdomme wissel van 19 tot 38 is Woensdag in Brooklyn gearresteer vir huisbraak en kaping, het die Gautengse polisie gesê. Kaptein Colette Weilbach het gesê die vier mans het na bewering by 'n huis in Nicolstraat ingebreek omtrent 11 vm. en juweliersware en rekenaartoerusting gesteel. Die eienaar van die huis het
Metropolisiestaking laat motorhandelaars bankrot speel
Die protesoptog deur Johannesburgse metropolisielede en die daaropvolgende sluiting van lisensiekantore is besig om die motorhandelaars ernstig te affekteer, het die SA Motorhandel Industrie (SAMHI) Woensdag gesê. SAMHI se hoofuitvoerende beampte het gesê motorhandelaars verloor besigheid omdat dit onmoontlik was om nuwe motors te registreer. "Die sluiting van die lisensiekantore het erge reperkussies vir motorhandelaars
Lees verder: Metropolisiestaking laat motorhandelaars bankrot speel
Zim-onderhandelaars al weer in SA
Zimbabwiese onderhandelaars het Woensdag aangesluit by 'n vergadering wat haastig in Suid-Afrika gereël is in 'n poging om seker te maak dat 'n regering van nasionale eenheid vandeesmaand gevorm word. Partybeamptes het gesê onderhandelaars is Dinsdag na Suid-Afrika ontbied, nadat die hoofopposisie gekla het dat president Robert Mugabe se party die kanse op magsdeling wat
Volgende keer sal Zuma as president in hof verskyn
Jacob Zuma Die volgende keer wat die ANK-president Jacob Zuma in die hof in Pietermaritzburg inloop, kan dit moontlik as die president van die Republiek van Suid-Afrika wees. "Wanneer Zuma weer in Augustus in die hof moet verskyn, sal dit wees as die president van die land en die regters sal hom as die president
Lees verder: Volgende keer sal Zuma as president in hof verskyn
