Plakkaat van Bonhams met Laubser-skildery Drie waardevolle skilderye wat aan een van Stellenbosch se topskole, Hoërmeisieskool Bloemhof, behoort, gaan in Londen op 'n veiling verkoop word, deels om onderwysers te help om die dorp se hoë eiendomspryse te bowe te kom. Die skilderye gaan op 18 Februarie deur die Londense veilingmaatskappy Bonhams verkoop word en
Lees verder: Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Die SA regering se optrede Vrydag teenoor die Israelse ambassadeur was nie veel meer as wat mens van ‘n klomp rassistiese barbare kon verwag nie. Om ‘n land wat homself net verdedig teen ongeregverdigde aanvalle se ambassadeur in te roep en vir drie ure lank oor die kole te haal is niks anders as onverbloemde rassisme nie.