Die Zimbawiese minister van verdediging Emmerson Mnangagwa kon Woensdag nie bevestig of ontken dat president Robert Mugabe vir mediese sorg in Dubai is nie. "Ons lees dit in die koerante," het hy gesê nadat Suid-Afrikaanse mediaberigte verskyn het waarin beweer word dat Mugabe ongesteld is. "Sover ek weet, is hy gesond, tensy dit 'n kleine
Ons eie, fraaie aster
Alhoewel min mense van haar prestasies bewus is, het Afrikaners ook ons eie verteenwoordiger in die gewigstoot vir dames by die Berlynse IAAF-kampioenskappe gehad.
Alhoewel min mense van haar prestasies bewus is, het Afrikaners ook ons eie verteenwoordiger in die gewigstoot vir dames by die Berlynse IAAF-kampioenskappe gehad.
Toerisme daal met 40 persent
Die aantal oorsese vakansiegangers wat Suid-Afrika besoek – besoekers vanuit Afrika uitgesluit – het met 40 persent afgeneem, berig Sake24.
Die aantal oorsese vakansiegangers wat Suid-Afrika besoek – besoekers vanuit Afrika uitgesluit – het met 40 persent afgeneem, berig Sake24.
Wapenvergoedingsaak hof toe
'n Eis om vergoeding vir wapens wat onder die wet op vuurwapenbeheer ingehandig is, gaan aanstaande week in die Kaapse Hoë Hof beredeneer word, het die Geregtigheidsalliansie van Suid-Afrika gister gesê.

Nuwe presidensi?le vlie?nier uit plakkerskamp
Die presidensiële vliegtuig gaan dalk eersdaags deur 'n werklose swart man uit Orange Farm gevlieg word. Hierdie moontlikheid word sterk in ANC-kringe oorweeg en die aanstelling van 'n swartman uit die Orange Farm-plakkerskamp, Samuel Ramogothi, as presidensiële vlieënier, is al in 'n gevorderde stadium.

Koerante gaan oorleef s? M&G se redakteur
Nic Dawes, redakteur van die Mail & Guardian, het aan die Kaapse Persklub gesê die koerantbedryf sal nie doodgaan nie want mense het inligting nodig. Sy koerant het reeds net een nuuskantoor, waar die papier- sowel as elektroniese uitgawes voorberei word. Dawes het die BBC se webtuiste uitgesonder as een van die bestes. Die resessie
Merkel en Obama se eierdansie
Die manier waarop Angela Merkel die Duitse onderneming Opel gered het en terselfdertyd voorkom het dat die reddende kapitaal na General Motors VSA toe vloei, toon ondubbelsinnig dat die VSA geensins in staat is om voorwaardes af te dwing nie. Dit geld ook vir die wyse waarop Fiat belang in Chrysler bekom het. Sulke gebeurtenisse
Semenya se testosteroonvlakke drie keer ho?r as normaal
Heidi, nou Andreas Krieger Dit het aan die lig gekom dat 'n toets voor haar laaste wedloop aangetoon het dat Semenya se testosteroonvlakke drie keer hoër is as wat normaal is vir 'n vrou. Dié bevinding het aanleiding gegee tot die vrae wat daar tans heers oor die geslag van Semenya. Die testosteroontoets is reeds
Lees verder: Semenya se testosteroonvlakke drie keer ho?r as normaal
Afriforum s? Malema saai verdeeldheid
AfriForum Jeug het die president van die ANC Jeugliga, Julius Malema, daarvan beskuldig dat hy ʼn rasse-ideoloog is, wat klaarblyklik selfs bereid is om puik prestasies deur Suid-Afrikaanse atlete te misbruik om verdeeldheid in die land te saai. Dit volg nadat Malema Dinsdag met die aankoms van dié atlete by die Johannesburgse lughawe, ʼn aanval
Geweld in SA: Die groter prentjie
Die Kanadese joernalis Naomi Klein het so twee jaar gelede ‘n boek gepubliseer genaamd “The Shock Doctrine: The Rise of Disaster Capitalism”, waarin sy geargumenteer het dat die grootmagte in die wêreld dikwels wag vir rampe om te gebeur sodat hulle die verskillende lande se ekonomieë of strukture kan heropbou en na hul hand kan