Shaik gaan vrygelaat word

Schabir Shaik, voormalige finansiële raadgewer van mnr. Jacob Zuma, gaan op mediese parool vrygelaat word. Die redes vir die besluit is nie bekend gemaak nie. Mediese parool word gewoonlik slegs aan terminaal siek gevangenes toegestaan. Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het gisteraand bevestig nadat hulle ingelig is van die besluit deur die korrektiewe toesig-

Lees verder: Shaik gaan vrygelaat word

Krieketspelers aangeval

SkyNews berig dat agt spelers van Sri Lanka se krieketspan Dinsdag gewond is toe daar op hulle geskiet is terwyl hulle onderweg was na die plaaslike krieketstadion. Die derde dag se spel in die tweede toets  was geskeduleer om Dinsdagoggend in Lahore te begin. SkyNews het ooggetuies aangehaal wat sê minstens 25 polisiebeamptes is in

Lees verder: Krieketspelers aangeval

Abdoel Minty dalk hoof van die IAEA

Die 35 lande van die IAEA se bestuursraad is gereed om voort te gaan met die proses om ‘n opvolger te verkies in die plek van die agentskap se direkteurgeneraal Mohamed El-Baradei, wat in November moet uittree na sy derde termyn. Verlede week het El-Baradei sy mees onlangse verslag bekend gemaak oor Iran wat toon

Lees verder: Abdoel Minty dalk hoof van die IAEA

AU veroordeel sluipmoord op Afrikaleier

Die Afrika Unie se topleier, Jean Ping, het Maandag die sluipmoord op Guinee-Bissau se president, Joao Bernardo Vieira, deur soldate as ‘n “kriminele daad” beskryf. “Ek was diep geskok vanoggend om te hoor van die sluipmoord op die president van die republiek van Guinee-Bissau, Nino Vieira. Die AU en myself veroordeel die kriminele daad,” het

Lees verder: AU veroordeel sluipmoord op Afrikaleier

Indi? wil die ruimte in

Indië het ‘n ambisieuse projek van $2,5miljard aangepak om sy eerste ruimtevaarders teen 2015 die ruimte in te stuur, ‘n skuif wat beskou word as ‘n poging om by te bly by sy groter buurman, Sjina, in ‘n opkomende stryd om in die ruimte te wees. Die Indiese Ruimte Navorsingsorganisasie (ISRO)  het voorgestel dat twee

Lees verder: Indi? wil die ruimte in

VSA gaan AIG met nog $30 miljard help

Die Amerikaanse regering het Sondagnag ingestem om ‘n addisionele $30 miljard in belastingbetalersgeld te voorsien aan American International Group, en om die terme vir die lening aan die versekeraar losser te maak. Die versekeraar het gereed gestaan om Maandag ‘n verlies van $62 miljard aan te kondig, die grootse kwartaallikse verlies in die geskiedenis, het

Lees verder: VSA gaan AIG met nog $30 miljard help

Motlanthe gaan Sosialisme-vergadering byeenroep

President Kgalema Motlanthe en die minister van buitelandse sake Nkosazan Dlamini-Zuma gaan Maandag die gashere wees vir die Internasionale Sosialistiese Kommissie vir ‘n Volhoubare Wêreld Vereniging in die Weskaap. “Die agenda van die vergadering sal onder andere fokus op Afrika se ondervinding in die hantering van aardverwarming en klimaatsverandering,” het die woordvoerder vir die departement

Lees verder: Motlanthe gaan Sosialisme-vergadering byeenroep

35 mense beseer by ANK-byeenkoms

Ten minste 4 vroue en 2 kinders is Sondag uit Durban se Chatsworth stadion gedra nadat hulle beseer is by ‘n ANK-saamtrek. Daar is ook gesien hoedat verskeie ander mense na die ambulanse agter die stadion geneem is. Volgens die SAUK-verslag is 35 mense, hoofsaaklik vroue en kinders beseer. Die stadion met 20 000 sitplekke

Lees verder: 35 mense beseer by ANK-byeenkoms

Old Mutual gaan Nedbank verkoop

Old Mutual beplan om 53% van sy aandeel van Nedbank te verkoop, het ‘n Britse koerant oor die naweek berig. Die Observer het gesê dat Old Mutual, Brittanje se 4de grootste versekeraar, beplan om ‘n aandeel van die Suid-Afrikaanse bankgroep te verkoop, sonder om ‘n bron te noem. Die verslag het gespekuleer dat Old Mutual

Lees verder: Old Mutual gaan Nedbank verkoop

‘Afrikaans kan nie tot nadeel van ander tale strek nie’

Beeld berig dat Fikile Mbalula, hoof van die ANC se verkiesingsveldtog, gesê het dat daar na Afrikaans as onderrigmedium op universiteit gekyk moet word, Hy het Vrydag aan sowat 250 studente op die Soweto-kampus van die Universiteit van Johannesburg gesê “Afrikaans kan nie die onderrigmedium wees tot nadeel van ander tale nie.” Mnr. Gwede Mantashe,

Lees verder: ‘Afrikaans kan nie tot nadeel van ander tale strek nie’