Old Mutual beplan om 53% van sy aandeel van Nedbank te verkoop, het ‘n Britse koerant oor die naweek berig.
Die Observer het gesê dat Old Mutual, Brittanje se 4de grootste versekeraar, beplan om ‘n aandeel van die Suid-Afrikaanse bankgroep te verkoop, sonder om ‘n bron te noem.
Die verslag het gespekuleer dat Old Mutual die aandeel dalk gaan verkoop aan Standard Chartered Plc of HSBC Holdings.
