Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge in Noordwes is bekommerd oor die stand van die provinsie se finansiële sake. Dit, volgens komiteevoorsitter, Mahlakeng Mahlakeng. Dit blyk uit die jongste verslag van die ouditeur-generaal dat daar R2 miljard se onreëlmatige uitgawes in die 2014/15-boekjaar was. Noordwes is, na wat berig word, die provinsie met die meeste
Die swempet-haartoets is ook ‘rassisme’
Saint Michael’s School for Girls (SMS) in Bloemfontein kon nie ‘n erger week gekies het vir ‘n netheidtoets van swart leerlinge se wolklosse nie. Leerlinge by Pretoria Girls High School is in opstand oor die “polisiëring” van kroeshare en die bohaai het nou oorgespoel na die Engelse meisiesskool in Bloemfontein. Aangehits deur die ophef op
Wat is die ‘AltRight’?
Donderdag die 25ste Augustus 2016 kan volgens alle aanduidings as ‘n waterskeidingsoomblik in ons politieke, filosofiese en ideologiese diskoers wêreldwyd gesien word, want Donderdag het Hillary Rodham Clinton legitimiteit aan ‘n voorheen taamlik onbekende ideologiese groepering gegee deur hulle op die naam te noem en daarna te kere te gaan soos ‘n hondsdol straatbrak. Dat
WHO hou noodvergadering oor Zika
Reuters berig dat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) Dinsdag aangekondig het dat sy noodkomitee oor Zika vandag sal vergader. Die vergadering sal gehou word om die uitbreking se ewolusie en neurologiese defekte wat met die muskiet-oordraagbare virus gepaard gaan, te bespreek. Die paneel van onafhanklike deskundiges onder leiding van dr. David Heymann, het laas op 14 Junie
Franse skynregse kandidate maak bohaai oor boerkini
Die veldtog om ‘n skynregse kandidaat vir Frankryk se presidentsverkiesing te kies, het tot ‘n woordestryd tussen oudpres. Nicolas Sarkozy (foto) en sy hoofopponent, Alain Juppe, oor die verbod op boerkini-swemdrag gelei. Die vonke tussen die twee kandidate vir November se skynregse voorverkiesing volg nadat verskeie Franse burgemeesters besluit het om ‘n bevel te verontagsaam
Lees verder: Franse skynregse kandidate maak bohaai oor boerkini
UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie
Die Universiteit van Pretoria gaan ‘n ondersoek loods nadat ‘n SR-lid Luvuyo Menziwa op ‘n Facebook geskryf het dat hy alle blankes wil uitwis. Die EFF-lid het kommentaar gelewer op sy persoonlike Facebook-blad in reaksie op die Afrohaarherrie by die Pretoria High School for Girls. Menziwa skryf onder meer dat hy witmense haat vir hulle
Lees verder: UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie
Radio 702 en skakelmaatskappy sit agter Pretoria Girls se ‘haarstorm’
Terwyl die hoof van Pretoria High School for Girls, Karen du Toit, intussen voor die aanslag gekapituleer het en “alle haarreëls opgeskort het”, het dit aan die lig gekom dat ‘n skakelmaatskappy genaamd Powerhouse Public Relations en die geselsradio 702 agter die opsweping van swart gemoedere rondom die skool sit. Op haar Facebook het Lebo
Lees verder: Radio 702 en skakelmaatskappy sit agter Pretoria Girls se ‘haarstorm’
Trump na Mexiko om oor muur, immigrante te vergader
Dit is bevestig dat die Republikeinse presidensiële kandidaat Donald Trump Woensdag ‘n reis na Mexiko sal onderneem om die Mexikaanse president Enrique Peña Nieto (foto) te ontmoet. Nieto het voorheen uiters negatiewe kommentaar oor Trump gelewer, insluitende ‘n opmerking dat Trump ‘n “fascistiese diktator” is omdat hy ‘n muur tussen die VSA en Mexiko wil
Lees verder: Trump na Mexiko om oor muur, immigrante te vergader
Selfmoordbom ontplof in hoofstad van Kirgistan
‘n Selfmoordbomaanvaller het Dinsdag met ’n motor deur die ingang van die Chinese ambassade in Bisjkek, die hoofstad van Kirgistan, gejaag en ’n bom laat ontplof. Dié insident het opspraak gemaak omdat die plofbare Sentraal-Asië en die Kaukasus-gebied as ‘n brandpunt vir Moslemgeweld beskou word. Die ambassade is langs die Amerikaanse ambassade in Bisjkek se
Duitse oud-president Scheel oorlede
Oudpres. Walter Scheel van Duitsland se afsterwe verlede Woensdag op die ouderdom van 97 jaar, oud kom ná ’n lang siekbed. Scheel is op 8 Julie 1919 gebore. Hy was ’n lid van die Vrye Demokratiese Party (FDP) en vanaf 1961 tot 1966 die land se federale minister van ekonomiese samewerking en ontwikkeling. Hy was
