Openlike opstand dreig teen president Jacob Zuma van groepe wat moontlik voordeel kan trek uit die staat se beoogde kernkragkontrak. Zuma se teenstanders het hom Saterdag verras toe die minister van Kuns en Kultuur Paul Mashatile gesê het: “Geen ANC-leier gaan die organisasie lewenslank lei nie. Dit is net vyf jaar.” So het die ANC
Kernkragsentrales gaan SA vir geslagte bankrot maak
Asof die korrupte wapentransaksie nie genoeg was nie, is die ANC-bewind besig om reg te maak om R3,2 triljoen op kernkragsentrales en ander “infrastruktuurprojekte” te bestee. Volgens ‘n berig wat op 21 Augustus in Business Day verskyn het, het die minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba, ‘n nuwe finansieringsafdeling in sy departement gestig om “vernuwende
Lees verder: Kernkragsentrales gaan SA vir geslagte bankrot maak
Blair moontlik vir oorlogsmisdade in Johannesburg vasgevat
Voormalige Britse premier Tony Blair is hierdie week in die land vir ‘n leierskap-spitsberaad in Johannesburg. ‘n Aksiegroep wil ‘n dringende aansoek by die Nasionale Vervolgingsgesag bring om ‘n lasbrief uit te reik vir Blair se arrestasie vir die 2003 Irak-inval. Tony Blair sal as spreker by die Discovery Leadership Summit optree. Die geleentheid, sal
Lees verder: Blair moontlik vir oorlogsmisdade in Johannesburg vasgevat
Miljoene gaan om stadsraadslede te beskerm
Ethekwini Metro se belastingbetalers gaan die las dra vir ekstra beskerming vir stadsraadslede. Met die provinsie se politici in die greep van vrees na aanleiding van ‘n vlaag politieke moorde oor die afgelope vyf jaar, het die stad ‘n bykomende R10-miljoen vir hul veiligheid begroot. Die stad het 11 raadslede wat lyfwagte teen ‘n koste
Noord-Kaapse onderwys stort ineen
Vir drie maande al gaan 16.000 Noord-Kaapse leerlinge nie skool nie as gevolg van gewelddadige betogings. Protes oor die gebrek aan teerpaaie in die John Taolo Gaetsewe Distriksmunisipaliteit by Kuruman, het onderwysers gedwing om die hekke van meer as 35 skole vanaf Graad R tot Graad 12 sedert Junie te sluit. Skole in verskeie dorpe
‘Zille is net soos Malema’
Daar is geen verskil tussen Julius Malema, geskorste leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), en Helen Zille, leier van die DA en premier van die Wes-Kaap, nie, het Buti Manamela, sekretaris-generaal van die Jong Kommunisteliga (YCL), gesê. “Daar is geen verskil tussen die twee nie; baie soos wat Floyd Shivambu (geskorste woordvoerder van die ANCYL) eintlik
Ramaphosa wys vinger na ander
Almal wat betrokke was by die opbou na die skietery by Lonmin se Marikana-myn, is verantwoordelik vir die 34 mynwerkers se dood, skryf Cyril Ramaphosa, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK), in die Sunday Times. “Daar is baie min onskuldiges in hierdie tragiese saga. Diegene wat die grootste verlies gely het –
Zille vir laster gedagvaar
DA-leier, Helen Zille word tans vir laster gedagvaar deur Midvaal fluitjieblasers Cornelius Pypers en Jacobus Hoffman. Media24 swyg in alle tale oor die lastereis. Die span het wat hulle glo wanadministrasie in die Midvaal-munisipaliteit was, by die Openbare Beskermer gerapporteer. Zille beskryf Pypers en Hoffman egter as “onderduimse fluitjieblasers van Midvaal” in haar artikel in
Britse polisieman adverteer Assange-stormplan
Planne om Julian Assange te gryp “onder alle omstandighede” die oomblik wat hy by die Ecuadoriaanse ambassade in Londen uitkom, is geopenbaar deur ‘n polisiebeampte wat sy opdrag op ‘n amptelike vel papier by hom gehad het en omgedraai het na die kameras. Die dokument was half onder die beampte se arm deur Press Association
Britte laat vaar dreigement om Assange te gryp
Ecuador sê Brittanje het die dreigement om sy ambassade binne te val, laat vaar om WikiLeaks-stigter Julian Assange te arresteer. Dié verwikkeling het gelei tot die verligting van spanning tussen die twee lande in hul voortgesette diplomatieke twis. Die Ecuadoriaanse regering het dié kommunikasie met die Britse Foreign Office onthul. “Ons beskou hierdie ongelukkige voorval
