Medisyne raak op in Haïti

Volgens dokters en noodlenigingswerkers is die behandeling van duisende oorlewendes in Haïti ‘n onbegonne taak. Basiese mediese voorraad, soos antibiotika en pynstillers, raak gevaarlik min by hospitale in Port-au-Prince sowel as op die platteland. Dokters kan nie bybly met die oorweldigende aanvraag na medisyne nie. Dr. Nancy Fleurancois wat in ‘n hospitaal in Jacmel werk,

Lees verder: Medisyne raak op in Haïti

Daggaplantasie op kampus ontdek

‘n Daggaplantasie is by die Shoshanguvekampus van die Tshwane-universiteit van Tegnologie se  gevind gedurende die uitsetting van studente wat ‘n hofbevel oortree het, het die universiteit Saterdag gesê. “Ons het ‘n dagga plantasie agter een van die koshuise gevind,” het die universiteit se woordvoerder Gillbert Mokwatedi gesê. Polisie en sekuriteitsamptenare was die hele Saterdag op

Lees verder: Daggaplantasie op kampus ontdek

SKA-teleskoop kan Afrika-innovering uitlig sê Zuma

As Suid-Afrika sy bod om die Square Kilometer Array (SKA) radioteleskoop te huisves, wen, sal die vraag of daar ruimteweses is dalk beantwoord word, het pres. Jacob Zuma Sondag in Etiopië gesê. “As gevolg van die tegnologie wat gebruik word is dié teleskoop sowat 50 tot 100 keer meer sensitief as enige ander radioteleskoop op

Lees verder: SKA-teleskoop kan Afrika-innovering uitlig sê Zuma

Nuuskommentaar: Slaggatgereed vir sokker

Die laaste ding wat Suid-Afrika en die wêreld nodig gehad het so kort voor die aanvang van die sokker-wêreldbekerkampioenskap is dat die publiek se vertroue in die polisie ‘n verdere knou moes kry. Terwyl sowat 50 000 polisiemanne en vroue teen groot koste vir ‘n makietie na Bloemfontein gebring is, is twee huise in Shoshanguwe

Lees verder: Nuuskommentaar: Slaggatgereed vir sokker

Aksie teen Pretorianaamsverandering

Ek sal more om 9 uur by die Kwagga Inkopiesentrum (Quagga Centre) wees met my swart koei waarop die woorde TSHWANE SE MOER op staan.Van daar vertrek ek via Kerkstraat in ‘n Westelike rigting en draai regs om deur die tonnel te ry na Pretoria Tuine. By Van der Hoff draai ek regs in ‘n

Lees verder: Aksie teen Pretorianaamsverandering

Sexwale blameer boere verkeerdelik

Minister Tokyo Sexwale is verkeerd as hy Suid-Afrikaanse boere blameer vir die regering se onvermoë om verstedeliking doeltreffend te bestuur en om huise aan duisende mense in informele nedersettings te verskaf. Verstedeliking is ’n internasionale verskynsels wat in alle Afrika-stede voorkom ongeag of daar kommersiële boere soos in Suid-Afrika is of nie. Wat wel korrek

Lees verder: Sexwale blameer boere verkeerdelik

Haïtiane ondersoek stappe om natuurrampe te beheer

{jathumbnail off} In Port-Au-Prince, hoofstad van Haïti, klink hiënageluide op in die nag. Dis die stemme van mense wat diere namaak terwyl hulle gebroke gebede prewel en bietjies-bietjies rum op die grond stort om die dooies terug te roep. Die Voedoeritueel speel in die stad se sentrale begraafplaas af waar Katolieke frases in Kreools gladweg

Lees verder: Haïtiane ondersoek stappe om natuurrampe te beheer

Nuwe besems

Niks kan erger as Lawwe Lulu wees nie. Vir die land se kommersiële landbousektor het ‘n skynbaar nuwe dag aangebreek toe Pres. Jacob Zuma Lulu Xingwana na ‘n ander portefeulje geskuif het, en wyle Dirk du Toit uit sy span weggelaat het. In hul plek het onderskeidelik Tina Joemat-Pettersson en dr. Pieter Mulder gekom, en

Lees verder: Nuwe besems

JD Salinger oorlede

Die Amerikaanse skrywer JD Salinger, outeur van The Catcher in The Rye, is op die ouderdom van 91 in sy huis in New Hampshire oorlede. Hy het weens natuurlike oorsake dood. The Catcher in The Rye het in 1951 die lig gesien en vertel die verhaal van ‘n rebelse tiener se omswerwinge. Die hoofkarakter is

Lees verder: JD Salinger oorlede