Soos wat mens by mede-Afrikaners aan huis kom om hulle as kiesers te registreer, word mens soms gevra oor watter kwaliteite volksleiers moet beskik. Dit is ‘n baie goeie vraag en iets om ernstig oor te besin. Dit wil uit gesprekke voorkom of ‘n leier se christelike beginsels vir meeste volksgenote belangrik is. Ek is
Twee besoekers
Ons twee oues, ek en Vroutjie – nou ja, ons een oue dan – het onder Herrie se eikeboom gesit en mekaar se handjies vasgehou. En wanneer ek dit sê dan bedoel ek natuurlik ek het háár hand vasgehou. Tussen ons twee is dit altyd ek wat die verleë aangetroude familie is. Ons voordeur gaan
Zuma stel lys van sy belange op
President Jacob Zuma het begin om ‘n lys van sy belange op te stel en is gereed om dit te verklaar indien dit van hom vereis word, het sy woordvoerder Vincent Magwenya Maandag gesê. “Mense moet ook weet dat die president, terwyl hy op terugvoering van sy regspan wag, ‘n voorlegging laat voorberei het, sou
Die fliek wat niemand nog gesien het nie, wen
Die eerste vrou wat met die gesogte toekenning, Hollywood se topprys vir regisseurs wegstap, is Kathryn Bigelow. Sy is ook toevallig die voormalige eggenote van James Cameron, regisseur van die gewilde en insgelyks benoemde Avatar. Drudgereport het die film beskryf as ‘n fliek wat niemand nog gesien het nie. Bigelow het ‘n Oscar losgeslaan vir
Vyfhonderd vroue en kinders doodgekap
Goodluck Jonathan, waarnemende president van Nigerië het veiligheidsmagte op ‘n gereedheidsbasis geplaas nadat bendes ten minste 500 vroue en kinders naby die sentrale stad van Jos vermoor het. Ooggetuies het beskryf hoe slagoffers Sondag in valstrikke en visnette gevang is. Hulle is toe deur hul aanvallers doodgekap in ‘n skynbaar beplande aanval. “Sommige van die
Regering minagtend oor plaasmoorde
“Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se opmerking by ‘n konferensie van AgriSA, dat die Polisie plaasmoorde as net gewone misdaad beskou, bevestig dat die regering minagtend is teenoor plaasmoorde. Die Polisie is vinnig om sekere misdade, soos transito-rooftogte en die opblaas van kitsbanke, as prioriteitsmisdade te beskou en dan sterk teenoptredes te beplan.
NAVO en EU moet waak teen kuberaanvalle
Dringende waarskuwings is aan NAVO en die EU gerig om besonder waaksaam te wees oor geheime intelligensiemateriaal nadat kuberaanvalle uit China glo toegeneem het. Onlangse aanvalle het regerings- sowel as militêre instellings in die VSA geraak en kenners meen die Weste is nie werklik gestaal daarteen nie. Veral die Europese Unie is kwesbaar as kuberveiligheid
Drie gesteelde koeie in ‘n Tazz
Die heimat van Nelson Mandela, die Oos-Kaap en Transkei, is nie net die swaks bestuurde provinsie in die land nie, maar ook die plek waar die vindingrykste skelmstreke uitgedink word. Die polisiefoto’s hierby toon drie gesteelde koeie in ‘n Toyota Tazz. Eers is die motor self gesteel en daarna is die sitplekke verwyder om die
Die Afrikanerpolitieke hindernisbaan
Die afgelope week is daar baie gesê, bespiegel en geraai oor die bedanking van Willie Spies by die VF+. Daar is genoem dat hy sy speelgoed uit die wieg gesmyt het, omdat hy in die openbaar deur ‘n VF+-spreker as ‘n VF+-leier genoem is. Iets wat na bewering, sy en sy “werkgewer” Afriforum, se vere
Kindermolesteerder se slagoffer hang haarself
‘n Slagoffer van die veroordeelde kindermolesteerder Cézanne Visser het oor die naweek haarself in Botswana aan ‘n boom gehang, het Beeld Maandag berig. Jeannine du Plessis (21) se lyk is Sondagoggend in ‘n oop veld gevind. “Dit is alles Cézanne en Dirk se skuld,” het haar pa, Pieter de Plessis, aan Beeld gesê. “Ek is
