Gordon Brown gaan Britse troonopvolging verander

Gordon Brown wil die eeue oue wet verander wat aan mans prioriteit gee oor hulle ouer susters in die koninklike lyn van opvolging. Die verbod op lede van die koninklike gesin om met Rooms Katolieke te trou – tensy hulle hul eis op die troon prysgee – kan ook van die tafel gevee word. Die

Lees verder: Gordon Brown gaan Britse troonopvolging verander

Malema na Orania

ANK-jeugliga president Julius Malema – bekend vir sy wilde sêgoed – gaan die koeksistermonument in Orania die naweek besoek. Met die ANK wat skaars steun geniet in die dorp, het een Kimberley-inwoner die ironie vergelyk met Eugene Terreblanche wat probeer stemme werf in Soweto. Dit kan beskou word as openbare betrekkinge, aangesien dit Malema se

Lees verder: Malema na Orania

IVP wil ook met Afrikaners praat

Die Inkhata Vryheidsparty het aangekondig dat 10 prominente Afrikaanse organisasies op Vrydag, 27 Maart met die IVP president, prins Mangosuthu Buthelezi, gaan praat by ‘n IVP-forum in Pretoria. Die forum gaan fokus op  verskeie belangrike verkiesingsake, soos minderheidsregte, rasvoorkeur, die emigrasie van ‘n miljoen Suid-Afrikaners, die status van die Afrikaanse taal en meer. Sommige van

Lees verder: IVP wil ook met Afrikaners praat

Polisieman beseer in studente oproer

‘n Polisieman is beseer en drie studente gearresteer gedurende ‘n protesaksie in Mquanduli, het Oos-Kaapse polisie Donderdag gesê. Superintendent Mzukisi Fatyela het gesê studente het Woensdagoggend geprotesteer by die Dalibaso Senior sekondêre skool, oor die departement se besluit om sommige van hulle terug te sit na die vorige graad. “Polisie is gekontak, en met hulle

Lees verder: Polisieman beseer in studente oproer

Afrikaners het sleutelrol gespeel, s? Zuma

Die Afrikanergemeenskap het ‘n sleutelrol gespeel in die skepping van die nuwe Suid-Afrika, het ANK-president Jacob Zuma Donderdag in Pretoria gesê. “Die Afrikanergemeenskap het ‘n sleutelrol gespeel in die daarstelling van die nuwe Suid-Afrika, van die historiese vergaderings in Dakar, Senegal in die 1980’s tot met die saamwerk om ‘n demokratiese skikking te vind,” het

Lees verder: Afrikaners het sleutelrol gespeel, s? Zuma

Pretoria-leerlinge vir histerie behandel

Tot 25 leerlinge by ‘n hoërskool in Pretoria is Donderdag vir histerie behandel, het paramedici gesê. “Dit kom voor dat verskeie pasiënte gehiperventileer het en sommige het selfs aanvalle gehad,” het Nick Dolman, woordvoerder van Netcare 911 gesê. Die 20 tot 25 leerlinge tussen 14 en 15 jaar oud was meestal meisies. Dollman het gesê

Lees verder: Pretoria-leerlinge vir histerie behandel

Die resessie het ?n soet tand

Dit wil voorkom asof die resessie ‘n soettand het. Soos wat werkloosheid toeneem, lyk dit asof Amerikaners, en veral volwassenes meer lekkers, van jelliebeertjies tot sjokolades, veral die goedkoper soort, eet, het lekkergoedvervaardigers, winkeleienaars en industriespesialiste gesê. Teorieë verskil oor presies hoekom. Vir baie lig suiker die gemoed van mense wat afgetrek word deur die

Lees verder: Die resessie het ?n soet tand

Joodse Raad kla oor Maseku se haatspraak

Die Suid-Afrikaanse Joodse raad van Adjunkte (SAJBD) het ‘n klagte gelê by die SA Menseregtekommissie (SAHRC) teen Cosatu se Bongani Maseku vir haatspraak. Dit volg na verskeie dreigende, beledigende en opruiende verklarings wat gemaak is deur Cosatu se internasionale verhoudinge sekretaris teen die Joodse gemeenskap, het die raad in ‘n verklaring gesê. “Op verskeie geleenthede,

Lees verder: Joodse Raad kla oor Maseku se haatspraak

Tsvangirai gereed om te werk

Morgan Tsvangirai, Zimbabwe se eerste minister in die koalisieregering, sal binne ‘n week weer terug in die tuig wees, amper 4 weke na die dood van sy vrou in ‘n botsing in Maart, het ‘n verklaring Woensdag gesê. Sy amptelike webwerf het gesê hy sal weer diens hervat op 1 April, alhoewel hy die week

Lees verder: Tsvangirai gereed om te werk

Sjinese wittebrood in Afrika verby

Terwyl globale aandeelpryse gedaal het en verskeie van Sjina se Afrika-vennote diep in chaos verval het, is Sjina besig om terug te tree van sy meer aggressiewe planne. “Die politieke situasie is nie baie stabiel nie,” het Huo Zhengde, die Sjinese ambassadeur in Guinee gesê. Sjina is huiwerig om miljoene te spandeer in die Afrikaland

Lees verder: Sjinese wittebrood in Afrika verby