Gewapende mans het Donderdag sewe mense doodgeskiet en sowat 31 mense gewond nadat hulle op die Fort Hood weermagbasis in Killeen, in Texas in die VSA, toegesak het. Een van die mans, wat geïdentifiseer is as Majoor Hassan Malik is tans in aanhouding, maar nóg ‘n verdagte is steeds soek, het die televisiekanaal, MSNBC berig.
Lees verder: Skietery by Amerikaanse weermagbasis was etnies
