Ek verwys na Nico Smith, Chris Moerdyk en Andries Cornelissen se onlangse belaglike standpunte in Beeld. Met inagname van die stelsel van gewettigde diskriminasie, kan mens nie anders as om hierna as propganda te verwys nie. Propaganda met redelik min oortuigingskrag, moet ek byvoeg. By die lees daarvan, besef jy weereens in watter bisarre situasie
‘n Nuwe kop
пескоструйный аппарат karcherтопкарго
Plaasmoordslagoffers se name vandag uitgelees
Solidariteit Radio gaan vandag die name van sowat 1 650 slagoffers van plaasaanvalle oor hul internet-radiodiens uitlees. Dit sal na verwagting agt uur neem om al die name uit te lees. Bekendes wat aan die program gaan deelneem is onder meer Marius Weyers, Bok van Blerk, Brümilda van Rensburg, Shaleen Surtie-Richards, Sean Else, Lianie May,
Oegandese krieketspelers sny ‘n lyn
Sewe krieketspelers van die 0.19-Oegandese krieketspan is steeds soek nadat hulle ná hulle wedstryd in Kanada vermis geraak het. Latimer Mukasa , woordvoerder van die Oegandese Krieketvereniging, het gesê die spelers het Saterdag die kamp in Toronto verlaat en is nooit weer gesien nie. Die groep sou twee dae later terugkeer huis toe. Die span
Chinese inkursie in Indi
Chinese inkursies in Indië is besig om ongemak by die Indiese bevolking te skep. Woensdag het Indiese nuusagentskappe China se troepe se bewegings oor die grens tussen die twee lande probeer minimaliseer en as 'n nietigheid afgemaak. Nieu-Delhi het Dinsdag berigte ontken dat twee Indiese soldate deur Chinese oortreders gewond is in 'n skietgeveg in
Oprah sink
In vervoering… Die gemiddelde kykergetalle vir The Oprah Winfrey Show is met 7% af van verlede jaar en dit is nou die vierde agtereenvolgende jaar dat die aantal kykers daal. Gedurende Jule het die program die laagste hoeveelheid kykers sedert dit in 1985 begin het, geregistreer. Alhoewel TV-programme wat kom en gaan, iets alledaags in
Nigeriese militantes verleng skietstilstand met ‘n maand
Militante magte in Nigerië sê hulle verleng ‘n skietstaking wat deur die nag verval het, met een maand, maar het gewaarsku hulle sal aanvalle hervat indien die grondoorsake van die konflik nie aangespreek word nie. Die Beweging vir die Emansipasie van die Niger Delta (MEND) het ‘n tweemaandlange onderbreking van hulle veldtog om olie-installasies en
Lees verder: Nigeriese militantes verleng skietstilstand met ‘n maand
Somaliese regering verheug oor Amerikaanse aanval op al-Kaida
Somalië se oorgangsregering het Woensdag ‘n Amerikaanse lugaanval wat ‘n gesoekte al-Kaida leier in dié wettelose Horing –van-Afrikaland gedood het, aangeprys. “Ons verwelkom die aanval deur die Amerikaanse magte in suidelike Somalië,” sê Abdi Mohamed Ulusow, ‘n senior buitelandse-sake segsman. “Somalië het vir so lank stabiliteit kortgekom en is toegegooi in chaos. Dit kan nie
Lees verder: Somaliese regering verheug oor Amerikaanse aanval op al-Kaida
Dis veilig om in Zim te bel?, s? Mugabe
Sakemanne is gister deur President Robert Mugabe van Zimbabwe verseker dat hulle geld veilig sal wees in Zimbabwe. Intussen het die minister van finansies aangekondig dat die land ongeveer R45-miljard in die skuld is. Mugabe het ‘n tweedaglange vergadering oor beleggings in die eens springlewendige mynbedryf geopen en gesê dat Zimbabwe se eenheidsregering, soos hy
UJ se nuwe taalbeleid
Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad, Pansat, het Woensdag 'n besluit van die Universiteit van Johannesburg verwelkom om Sepedi, Engels, Afrikaans en Zoeloe as die amptelike tale van die instelling te aanvaar. "Dié transformasie sal beslis werklike betekenis aan die grondwet gee deur die gelyke gebruik en genot van al die amptelike tale te bevorder," het Pansat se
