Nissan se werkesels!

{jathumbnail off} Suid-Afrika is ‘n land waar bakkies nogal die botoon voer. Ons is nou maar net lief vir bakkies. Nissan het twee bakkies oftewel ligte handelsvoertuie soos die korrekte benaming vir die voertuie behoort te heet wat streng op die kommersiële  sektor gemik is. Ons het die geleentheid benut om twee van die intreevlakbakkies

Lees verder: Nissan se werkesels!

‘Beset wit grond’ beveel Contralesa-president

Contralesa se president, Hoofman Phathekile Holomisa het ‘n beroep op swart Suid-Afrikaners gedoen om op te staan ​​en grond van die wit minderheid teen volgende jaar te beset. Hoofman Holomisa sê die ANC-regering het nie geslaag in die herverdeling van grond nie. Hy sê grond is nie van die swartes gekoop nie en dit is

Lees verder: ‘Beset wit grond’ beveel Contralesa-president

Kom ons verklaar ons eie noodtoestand

Gister het ons by PRAAG ‘n berig gedoen oor die gruwelike mesmoord op mnr. Jan dut Toit (67) van die voorstad Dennesig in Middelburg. Oor die afgelope twee weke woed as’t ware ‘n burgeroorlog in Muldersdrift, net ‘n klipgooi van waar ek woon. Sowel Alyssa Botha (13) as André Jordaan (50) is afgemaai. Vanoggend stuur

Lees verder: Kom ons verklaar ons eie noodtoestand

Rusland sluit NRO’s oor buitelandse politieke inmenging

Die Amerikaanse regering het Dinsdag verklaar dat hy sy hulpsending in Rusland op Moskou se aandrang sluit, ‘n stap wat ontleders toeskryf aan Russiese bedenkinge oor buitelandsbefondsde sogenaamde pro-demokratiese groepe.  Die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling, of USAID, het meer as $2,6 miljard oor die afgelope twee dekades in Rusland spandeer om onder meer te

Lees verder: Rusland sluit NRO’s oor buitelandse politieke inmenging

Drie Afrikanerleiers kritiseer voorstel om Afrikaans uit volkslied uit te haal

Drie Afrikanerleiers het ‘n voorstel dat Afrikaans uit die volkslied weggelaat word, heftig gekritiseer. ʼn Afgevaardigde van die polisievakbond Popcru het Maandag by die vakbondfederasie, Cosatu, se 11de nasionale kongres wat by Gallagher Estate in Midrand voorgestel dat Afrikaans uit die volkslied weggelaat word. Die land se volkslied bevat Afrikaanse en Engelse strofes van Die

Lees verder: Drie Afrikanerleiers kritiseer voorstel om Afrikaans uit volkslied uit te haal

Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie

Die ANC verdraai die prentjie van wat werklik met regstellende aksie in die Suid-Afrikaanse ekonomie aan die gang is, deur die klem op slegs die topposte in die ekonomie te laat val. Volgens die 12de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming, wat sopas bekend gestel is, beklee wit mans 55% van die topposte. Hierdie

Lees verder: Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie

Kaboel-slagoffers se familie wil uit politiek bly

“Ons wil net ons seuns by die huis terughê. Hulle was gewone ouens, wat buitengewone werk in buitengewone omstandighede verrig het om vir hulle gesinne te voorsien.” So sê die gesinslede van die Suid-Afrikaners wat in Afghanistan dood is. Die boodskap van die families van die agt Suid-Afrikaanse lugvaartkenners wat tydens ‘n selfmoordbomaanval in Afghanistan

Lees verder: Kaboel-slagoffers se familie wil uit politiek bly

Drie Chinese by Warden doodgekap

Drie Chinese is in Warden in die Vrystaat doodgekap, het die polisie gesê. Sers. Tshegofatso Modise sê die Chinese burgers se lyke is Sondag omstreeks 10:30 in hul winkel by die Piet Retief Konka Clothing Store in Warden gevind. Ron Ling Chen (31), Li Pin Chen (24) en ‘n 18 maande oue meisie se familielede

Lees verder: Drie Chinese by Warden doodgekap

Peter de Villiers stof sy reënboogbril af

Peter de Villiers, die Springbokke se voormalige bruin afrigter, het sy reënboogbril weer afgestof sodat hy kan sien hoe lyk swart. En hy sien nie genoeg daarvan in Heyneke Meyer se Springbok-vyftiental nie. Volgens De Villiers is die huidige Bok-span te wit omdat daar slegs drie spelers van kleur ingesluit is in die span. Meyer

Lees verder: Peter de Villiers stof sy reënboogbril af

Afrikanerman (67) wreed vermoor in Middelburg

Mnr. Johannes Jakobus (Jan) du Toit is vanoggend in sy huis deur twee mans met ‘n mes aangeval en vermoor. ‘n Foto van die plas bloed is intussen op Facebook geplaas (hiernaas). Mev. Anna Maria du Toit is insgelyks aangeval en is in die Midmed-hospitaal opgeneem. Volgens bure van die egpaar het honde in die

Lees verder: Afrikanerman (67) wreed vermoor in Middelburg