Vandag is Van Riebeeck-dag, wat tot 1994 ’n algemene vakansiedag in Suid-Afrika was. Die vakansiedag is afgeskaf, maar niemand kan die belang van 6 April 1652 in ons geskiedenis ontken nie.

Nadat Iran die 15 Britse seesoldate wat aangehou was vrygelaat het, het die Franse regering ’n versoek gerig om die vrylating van navorser Stéphane Dudoignon. Die Fransman is op 30 Januarie verlede maand in die suid-ooste van die land aangekeer.
Die Quai d’Orsay, die Franse ministerie van Buitelandse Sake, het die Iranese ambassadeur op 29 Maart ingeroep om hul “bekommernis” oor Dudoingon uit te spreek in die lig van die Britse personeel se aanhouding.

Dr. Dan Roodt van PRAAG verduidelik op die KykNET-program "Wat’s die storie" waarom die braaivleis met Jacob Zuma wat verlede week plaasgevind het hom opgewonde maak.

IS blanke Afrikaners nie meer welkom by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln), die hartklopvan die Afrikanerdom in Bloemfontein, nie?
Wat gaan hier aan, wil lede van twee Afrikaner-organisasies weet wat nie meer toegelaat word om vergaderings hier te hou nie: die Bloemfonteinse Skrywersvereniging en Dames Perspektief.
Die bestuur van Naln het vroeër besluit om ‘n Sotho-museum by Naln in te sluit.

Lees verder: Afrikaners nie meer welkom by letterkundemuseum?
Vir die eerste keer sedert die Eerste Wêreldoorlog, het Europa se aandelebeurse dié van die VSA in waarde verbygesteek. Hiermee verloor die VSA sy globale oorheersing in die kapitaalmarkte wat byna ’n eeu geduur het.

Rwandese Hoetoe-rebelle het hulle aanvalle in die oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo verhoog en het drie mense gedood en dosyne ontvoer oor die afgelope dae, volgens die VN-afvaardiging in Kinshasa.
Veertien aanvalle het verlede week in die Walungu- en Kabare-gebiede plaasgevind in strooptogte deur die FDLR (Demokratiese Magte vir die Bevryding van Rwanda), het Kemal Saiki, segsman vir die VN-afvaardiging in die DRK, gesê.
Nog 72 mense is ontvoer en verskeie gevalle van verkragting is aangemeld.

’n Fidelity-geldwa is gistermiddag Woensdag 4 Maart deur ’n bende gewapende mans in Norwood, Johannesburg, van ’n onbekende som geld beroof.
Direkteur Govindsamy Mariemuthoo van die SA Polisie het gesê die bende het op die voertuig begin skiet nadat ’n Mercedes-Benz daarin vasgejaag het.

Die oorlog in die strate van Suid-Afrika het gister weer in volle geweld gewoed. In Centurion (voorheen Verwoerdburg) het sewe swaar gewapende rowers ’n Eerste Nasionale Bank in die Centurion Mall beroof, waarna ’n skietery met die polisie uitgebreek het.
Strate is op verskeie plekke afgesper en verkeersopeenhopings het tot laat geduur.
Twee van die rowers is aanvanklik doodgeskiet en ’n derde het later op pad na die Pretoriase Akademiese Hospitaal (voorheen die H.F. Verwoerd-hospitaal) beswyk. Vier ander rowers bevind hulle tans onder polisiebewaking in die hospitaal. Hulle is insgelyks gewond tydens die skietery met die polisie nie lank nadat hulle van die bank af in ’n wit Mercedes-Benz weggevlug het nie.

Vandag herdenk ons die geboortedag van ’n Boeresoldaat wat deur die Engelse as ’n misdadiger maar deur die Afrikaners as ’n held beskou word…
Gideon Scheepers is op 4 April 1878 in Middelburg, Transvaal, gebore. In 1895 het hy by die Transvaalse Staatsartilleriekorps aangesluit waar hy as heliografis opgelei is. Kort hierna is hy na die Vrystaatse Staatsartilleriekorps oorgeplaas.

Vóór 1994 het Suid-Afrika ’n “naturellevraagstuk” gehad. Smuts het gepraat van die “sfinksagtige probleem van swart politieke regte”. Sedert FW de Klerk se holderstebolderoorgawe aan die radikale buitelandse vleuel van die ANC en SAKP het Suid-Afrika ’n nuwe probleem: die Afrikanervraagstuk.
Soos die vorige probleem, gaan dié een ook nie maklik verdwyn nie. Oor die afgelope weke het die meeste koerante, radiostasies en selfs ons streng beheerde private en openbare televisiekanale die Afrikanervraagstuk onder die loep geneem.