Zimbabwe sal sy eie weergawe van die Amerikaanse dollar druk om ‘n nypende kontanttekort in die land die hoof te bied. Omdat die land meer moet invoer en baie minder uitvoer, wat ‘n handelstekort veroorsaak, is daar ‘n skaarste aan papiergeld. John Mangudya, president van die sentrale bank, wil mense aanmoedig om rande te gebruik
Mabel Jansen moet boet vir wat reeds algemene kennis is
Die Black Lawyers Association (BLA) het gevra dat die Hooggeregshofregter, Mabel Jansen, moet bedank in die lig van uitsprake wat sy in ‘n privaat gesprek op Facebook gemaak het. Die opmerkings is vervat in ‘n gesprek tussen Jansen en die aktivis, Gillian Schutte, en is die naweek op sosiale media geplaas. Jansen het gesê dat
Lees verder: Mabel Jansen moet boet vir wat reeds algemene kennis is
Moody’s gradeer SA af van stabiel na negatief
President Jacob Zuma het die besluit van die graderingsagentskap Moody’s verwelkom om nie Suid-Afrika se oorhoofse kredietgradering te verlaag nie. Moody’s het bevestig dat die land se kredietgradering dieselfde bly, maar egter gesê dat die uitkyk van stabiel na negatief verander is met ‘n Baa2-gradering. Volgens Moody’s sal Suid-Afrika steeds twee kerwe bokant sub-beleggingsgraad gegradeer
Israel waarsku teen ‘giftige anti-Israeli propaganda’
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het op die vooraand van die herdenking van die slagting van Jode tydens die Tweede Wêreldoorlog “giftige” anti-Israeli propaganda in die Weste, wat hy gelykgestel het met nazisme, gekritiseer. “Wat tot die slagting tydens die Tweede Wêreldoorlog gelei het, is die aanhitsing tot haat, wat vandag nog teen Israel
Lees verder: Israel waarsku teen ‘giftige anti-Israeli propaganda’
Slegte week vir meerverdiepinggeboue in Afrika en Indië
Dit was ‘n slegte week vir meerverdiepinggeboue in die Derde Wêreld. Reddingswerkers was die naweek nog besig om na oorlewendes in die Huruma-woonbuurt van Nairobi te soek nadat ‘n sesverdiepinggebou vroeër in duie gestort het. Die dodetal het tot 49 gestyg. ‘n Baba is Dinsdag lewend uit die puin gered, 80 ure ná die ramp.
Lees verder: Slegte week vir meerverdiepinggeboue in Afrika en Indië
Vermeende verkragter én polisiebeampte voor
‘n Bloemfonteinse polisiebeampte, wat na bewering dossiere uit die hof gesteel het, en ‘n plaaslike sakeman verskyn na verwagting vandag weer in die plaaslike landdroshof. Patricia Pitt, van die Parkweg-polisiekantoor, is vroeër op borgtog van R3 000 uitgelaat terwyl Thulani Qhiti in aanhouding bly. Pitt het glo dossiere by die Bloemfonteinse landdroshof gesteel. Qhiti word
België sê nee vir Namibiese indringerbos
Die Belgiese minister van energie, me. Annemie Turtelboom, is sterk gekant teen dié regering se subsidiëring van ’n kragstasie in die stad Gent wat elektrisiteit sal opwek met indringerbos uit Namibië. Die Vlaamse dagblad De Morgen berig die rede hiervoor is die Namibies-Israeliese sakeman mnr. Gershon Ben-Tovim, hoof uitvoerende beampte van Greencoal (Namibia) Limited wat
Sadou dreig Onderwysdepartement met regstappe
Die onderwysvakbond, Sadou dreig om die departement van basiese onderwys hof toe te sleep oor die bekendmaking van die verslag oor die ondersoek na die geld-vir-poste-skandaal waarin die vakbond glo impliseer word. Sadou sê hulle is die reg ontneem om op die Ministeriële Taakspan se oorspronklike dokument te reageer, het RSG berig. Die departement het
Matthew Theunissen teken amptelik verskoning aan vir gebruik van ‘K-woord’
Matthew Theunissen, die nagraadse student wat uit protes teen rassekwotas in sport op Facebook gesê het, “die land word deur ‘n spul kaffers regeer”, het nou via sy vader se prokureur amptelik verskoning aangeteken. Sy skrywe, wat aan “sy edele minister Fikile Mbalula, die mense van Suid-Afrika, die regering van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie”
Lees verder: Matthew Theunissen teken amptelik verskoning aan vir gebruik van ‘K-woord’
Karel Combrinck: Suid-Afrikaanse ‘demokrasie’ is reg vir die slopemmer
Soos ons teen hierdie tyd seker almal weet, is demokrasie die godsdiens van die dag. Demokrasie het nie vir alle mense, te alle tye en op alle plekke dieselfde betekenis nie. So het die lakeistate van die Sowjetunie hulleself sonder om te blik of te bloos Demokratiese Republieke of Volksrepublieke genoem. Van die lande wat
Lees verder: Karel Combrinck: Suid-Afrikaanse ‘demokrasie’ is reg vir die slopemmer
