praag.co.za

Matthew Theunissen teken amptelik verskoning aan vir gebruik van ‘K-woord’

Written by

in

,

Matthew Theunissen, die nagraadse student wat uit protes teen rassekwotas in sport op Facebook gesê het, “die land word deur ‘n spul kaffers regeer”, het nou via sy vader se prokureur amptelik verskoning aangeteken. Sy skrywe, wat aan “sy edele minister Fikile Mbalula, die mense van Suid-Afrika, die regering van Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie” gerig is, heet “Ope brief (en) onvoorwaardelike verskoning”.

In die brief, wat op Engels vrygestel is, en elders op PRAAG in die oorspronklike te lese is, druk hy sy spyt uit oor sy verklaring op Facebook “wat ‘n invloed op sy lewe had, maar belangriker, die uiterste leed en belediging aan ander aangerig het”. Hy bied “onvoorwaardelik verskoning vir sy gedrag, sy taalgebruik, rassistese opmerkings [aan] en die wyse waarop hy in dié oomblik sy gevoelens verwoord het”.

Terwyl Theunissen se oorspronklike uitbarsting veral teenoor die minister van sport, Fikile Mbalula, geskied het, bied hy nou insgelyks ‘n verskoning aan die minister aan deur te sê:

“Minister, u het ontelbare pogings aangewend en vordering in die departement van sport en ontspanning gemaak om Suid-Afrika te verenig en om grondwetlike waardes hoog te hou wat daarop gerig is om Suid-Afrika die groot nasie te maak wat dit is.

“Dit ly geen twyfel dat my verklaring aanstootlik was nie, en sou, in weerwil van u posisie, u persoonlik leed aandoen. Daar is geen verskoning vir my om die taal te gebruik wat ek wel gebruik het nie, en ek kan my bloot beskikbaar stel aan u, u genade en raad oor hoe ek kan begin om die skade wat ek u berokken het, reg te stel.”

Teenoor die ANC-bewind, wat enkele dae tevore nog ‘n klomp swartnerwe en “d*se” was, bied Theunissen insgelyks verskoning aan deur te sê:

“Ongeag (my) politieke posisies en mening, is my gedrag onverskoonbaar en my verklarings oor u ongegrond. Ek het geen idee wat dit behels om ‘n land te bestuur nie, wat nog te sê om mense van ‘n apartheidsbewind na vryheid te neem nie. My gedagtes word toegeskryf aan ‘n grondige gebrek aan begrip en my verklaring was nie net in swak smaak nie, maar blatant oneerbiedig. Ek vra opreg om verskoning daarvoor.”

Intussen het die kleurlingrubriekskrywer Eusebius McKaiser geweier om Matthew Theunissen se verskoning te aanvaar en gesê hy beskou hom steeds as ‘n “rassis”.

Onder andere skryf McKaiser in sy rubriek op IOL:

“Die woord ‘kaffer’, vrees ek, is so uniek gelaai met minagting, kwaadwilligheid, haat en boosaardigheid dat niemand wat nie ‘n rassis nie, dit sou gebruik nie.”

 

Comments

17 responses to “Matthew Theunissen teken amptelik verskoning aan vir gebruik van ‘K-woord’”

  1. Jan Malan Avatar

    Matthew jy was reg in jou oorspronklike uitbarsting, dit is jammer dat jy nou onverskoning moes vra. Die minister van sport is die een wat jou daarna gedryf het, ek wonder nou waar is sy verkoning, en Eusebius McKaiser bewys weer eens dat daar geen aanspreeklikheid van swart, kleurling en asier verwag word nie. Daardie rasse kan maak wat hulle wil en ons moet net weer buig en se steek maar weer en weer en weer, ek is ook al goed gatvol vir die hele selfbejamerings houding van die ……s en die alewige gehuil oor die verlede nadat die blanke regering vir elke swart volk die kans gegee het om hule self te regeer en hule dit nie kon doen nie. Nou dat hule sien wat nog so half en half onder blanke beheer is is nog suksesvol moet dit ook op ge f.k word, eintlik maar traagies.

    1. 11petrus2 Avatar
      11petrus2

      Ek dink hierdie Matewis is n valsvlaggie van ons Jode pers, bedoel vir Suid-Afrikaanse gehore. Dieselfse onsin het hom in VS afgespeel met die sot JUSTIN BIEBER ook met sy KKK en NNN liedere. Glo dit as jy wil ,hy het ook in die openbaar smartlik om verskoning gevra! WONDER WAT BETAAL DIE JODEPERS VAN ZAR VIR ‘LOCAL’ BIEBER!…….. EN DIE GENTILE SKRYF HUL MAL EN DIE JODE KOLLEKTEER….!

      1. Jonas Van Die See Avatar
        Jonas Van Die See

        Hy bestaan nie… net soos Penny F. Sparrow.

        1. 11petrus2 Avatar
          11petrus2

          …bestaan wel, het n haakneus is n gierige jode moffie met goudswart lokke en n ewige ‘globle trotter’in sy soeke na meer ‘bussiness oppertunities’! As hy klaar Muizenberg beskskyt het kruip hy weg in Seepunt….of dalk ….erens in n nuwe Jerusalem… sy naam verander soos sy kleur verander,…….MAAR ALMAL IS GLO NIE SO NIE!

  2. Ciska Avatar
    Ciska

    Die kind was reg en op die man af met wat hy gesê het, nou is hy slapgat met sy kruiperigheid. Soms wens ek dat daar nog verpligte militêre diens was om van hierdie spul spal gewriggie wit seuns manne te maak.

    1. Andrea Avatar
      Andrea

      Nie eers die army sal hierdie enethie kan regruk nie!

  3. Chroom Avatar
    Chroom

    waarvoor vra jy verskoning. dink jy regtig dit gaan die situasie verander, of dink jy, jy gaan beloon word. So’ n paar Rand in jou sak. Vergeet dit maat, die ouens soek nie Wittes nie.

  4. Maddox1 Avatar
    Maddox1

    Tipies van ‘n liberale windgat, eers grootbek en dan begin die kruipery- wat ‘n swakkeling.
    Wanneer gaan mense soos hy leer dat jy nie ‘n sleutelbord-soldaat (keyboard warrior) op sosiale media moet wees as jy “voggies” ingeneem het nie. Tydens die voorval was hy vol bravado, nou kruip hy soos ‘n swakkeling voor die swartes. Dit is nou wat ek ‘n pateet noem!

  5. G Avatar
    G

    Die kleurlinge is darem ‘n klomp grapgatte. Hulle skrik meer vir ‘n woord as vir korrupsie, misdaad, verkragting, moord en doodslag. Zero moraliteit, net 100% minderwaardigheid.

  6. ThysH Avatar
    ThysH

    Arme dom donner – van die begin af!

    Maar hy is tipies van die spul wittes wat geglo het dat hulle vir ewig in die internasionale sportereld sal kan deelneem as die swartes aan bewind is. Hulle het ons wat hulle reeds voor 94 gewaarsku het dat spanne al hoe swarter gaan word en wittes uitgeskuif sal word, geskel en gevloek as verkramp en regs en AWBs. Nou dat hulle besef wat aangaan en aanhoudend sal aangaan, wys hulle ware kleure.

    Ek vermoed hy is ‘n groot DA-ondersteuner!

    1. Tobie Klarens Avatar
      Tobie Klarens

      Dit is die ironie. Daar is vir ons n bloudruk beskikbaar wat destyds deur Hassan Howa opgestel is. “No normal sport in an abnormal society” was hulle slagspreuk. Ons kan dit net so oorneem en dit na die buiteland uitdra met alternatiewe “nie-rassige” sportliggame as n alternatief . En brou jou eie bier-dis goedkoper

  7. Jonas Van Die See Avatar
    Jonas Van Die See

    Hierdie sassistiese kaffer-hater is ‘n figment van die Links-kommunistiese propaganda-masjien… Net soos Penny Sparrow.

  8. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    As hierdie nagraadse pateet maar uit die staanspoor sy bek gehou het, was dit vir almal beter, insluitend vir homself. Nou kry ‘n mens die indruk dat hy die minister en die regering doelbewus beledig het sodat hy daarna nog beter kan gatkruip.

  9. Andrea Avatar
    Andrea

    Ag siestog, my hart bloei.

  10. Ray Avatar
    Ray

    Tipiese regsgesinde. Groot mond, maar wanneer die rubber die teer slaan verdamp sy knaters soos mis voor die son en word daar ‘n “verraaier” gesoek onder dié wat nie sy menings deel nie, om sy vroeëre gebrekkige moed van oortuiging te probeer wegverduidelik.

  11. Riempies Avatar
    Riempies

    Sjoe maar hier is darrem n klom giftige kommentare teen die jongman,
    wonder ek wat anders moes hy doen?

    Sou mens na die gedrag van die ANC regering kyk gedra hulle –
    hulle soos n klomp heidene – Nie veel anders as want die klomp blanke
    antichriste wat tans hoogty fier op Praag nie – dit is mos wat die K woord beteken
    – Heiden?

Leave a Reply