Nersa se besluit teleurstellend

“Die Vryheidsfront Plus is uiters geskok en teleurgesteld met die verhoging wat Nersa aan Eskom toegestaan het. Dit is skandalig dat Nersa, ten spyte van al die voorleggings en sinvolle voorstelle wat gemaak is, steeds besluit het op ‘n verhoging van 24,8% vir 2010 (vanaf April), 25,8% vir 2011 en 25,9% vir 2012,” was adv.

Lees verder: Nersa se besluit teleurstellend

Sharpeville brand

‘n Raadslid se huis en motor is deur woedende betogers in Sharpeville, Johannesburg, aan die brand gesteek. Kaptein Julia Klaasen, ‘n polisiewoordvoerder, het Woensdag gesê die voorval het omstreeks 23:00 Dinsdagaand plaasgevind. Niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en die betogers is intussen uiteengejaag. Inwoners het Dinsdag begin betoog en

Lees verder: Sharpeville brand

Howe moet regmaak wat krom is

Terwyl die koppe nog gestamp word oor hoe goed of sleg die grondwet is, het ‘n paar belangrike hofsake weer laat blyk hoe belangrik dit is dat howe hul politieke onafhanklikheid en juridiese suiwerheid moet behou. Waarskynlik die ingrypendste hofbeslissing het in die Grondeisehof gekom toe ‘n gemeenskap se eis op die plase van agt

Lees verder: Howe moet regmaak wat krom is

Marcus sê nasionalisering is ‘mal’

Gill Marcus, president van die Reserwebank, het dit Dinsdag duidelik gemaak dat die rand nie vasgepen sal word nie en dat die nasionalisering van die instelling “mal” is.  “Ek dink nie ons sal die benadering volg om ’n vlak te teiken nie. Dit is ingewikkeld en daar is baie kwessies rondom dit,” het Marcus gesê.

Lees verder: Marcus sê nasionalisering is ‘mal’

Pornografie kom op DSTV

MultiChoice oorweeg dit om pornografie uit te saai, sowel as die moontlikheid om nuwe sekskanale op DStv se satelliet-betaaltelevisiediens te skep. “MultiChoice is die afgelope paar maande oorval met versoeke vir volwasse inhoud op DStv,” het Jackie Rakitla, hoofbestuurder van korporatiewe sake by MultiChoice, gister by navraag gesê Lees die berig hier. осушитель воздуха ценаФильчаков

Lees verder: Pornografie kom op DSTV

Maroga was oneerlik sê Eskom

Eskom het dokumente by die hof ingedien waarin hy sy voormalige uitvoerende hoof Jacob Maroga beskuldig dat hy “versuim het om sy pligte uit te voer” en omdat hy “oneerlik” was, het Business Day Dinsdag berig. “Die raad het hom genoeg waarskuwing en tyd te gee om sy werk te doen. Hy het eenvoudig gefaal

Lees verder: Maroga was oneerlik sê Eskom

Malema is nie verkose amptenaar nie, sê Zuma

President Jacob Zuma het Dinsdag gesê daar is niks om die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema te verbied om onverklaarde sakebelange te hê nie, want hy is nie ‘n verkose amptenaar nie. “Ek is nie seker dat Malema geen reg tot sakebelange het nie. Op grond van wat, weet ek nie,” het hy Dinsdag

Lees verder: Malema is nie verkose amptenaar nie, sê Zuma

Koos Malan oor ‘Slaggate in die grondwet’

Prof. Koos Malan praat eerskomende Vrydagaand oor die onderwerp: “Slaggate in ons grondwet: opvul of ompad” by die Filosofiekafee op Kerkplein in Pretoria. Vrydag: 26 Februarie 2010 vanaf 19:30 Plek: Café Riche, Kerkplein, Pretoria “Slaggate in ons grondwet: Opvul of Ompad?” – Prof. Koos Malan (Publiekreg – UP) Die Suid-Afrikaanse Grondwet is vir baie lank

Lees verder: Koos Malan oor ‘Slaggate in die grondwet’

Van Zyl bly aan as afrigter

Krieket SA het Vrydag aangekondig dat Corrie van Zyl tot April 2011 sal aanbly as waarnemende breier van die Proteas. Van Zyl is as waarnemende afrigter van die Proteas aangestel ná die skielike bedanking van Mickey Arthur verlede maand. Die raad van Krieket SA het ook na afloop van hul jaarvergadering gesê dat Graeme Smith

Lees verder: Van Zyl bly aan as afrigter