Krag behoort weer ten volle beskikbaar te wees in die Johannesburgse sakesentrum teen Saterdag, nadat 'n brand uitgebreek het in 'n kabeltonnel vroeër die week, het 'n woordvoerder gesê.
Johannesburgse sakegebied donker
Krag behoort weer ten volle beskikbaar te wees in die Johannesburgse sakesentrum teen Saterdag, nadat 'n brand uitgebreek het in 'n kabeltonnel vroeër die week, het 'n woordvoerder gesê.

Voormalige Amerikaanse president Jimmy Carter, en medewerkers gaan voort met 'n humanitêre sending na Zimbabwe, ten spyte daarvan dat die staatsbeheerde koerant in dié Afrika land aangedui het dat hulle onwelkom is.
17:09:33 Iran gaan voort met sy kernprogram, het die VN se kernwaghond Woensdag gesê. Op dié manier is die dilemma vir die verkose president Barack Obama van die VSA heelwat moeiliker gemaak, aangesien hy in sy veldtog belowe het om met Teheran in gesprek te tree.

Tot my groot verbasing was hierdie geagte professor gasspreker by die jaarlikse Hans Brenninkmeijer Gedenklesing in Johannesburg die afgelope Julie, en hy het ’n belangrike