"I’ve believed for a long time now that South Africa are going to win the World Cup," Jake White says with quiet but utter certainty in his hotel room in Paris. Days away from the final, against an England team that White’s Springboks beat 36-0 last month, it might be presumed that arrogance or complacency
Terugslag vir Ho?rskool Ermelo
Gister se beslissing in die Pretoria hoër hof is
’n groot terugslag vir Hoërskool Ermelo se pogings om alleenlik in Afrikaans te bly onderrig. Regter-president Bernard Ngoepe, regter Willie Seriti en waarnemende regter Natvarial Ranchod het die skool se beswaar teen ’n besluit wat hulle dwing om Engelssprekende leerlinge toe te laat en sodoende ’n parallelmediumskool te word, met koste verwerp.Gister se beslissing in die Pretoria hoër hof is
’n groot terugslag vir Hoërskool Ermelo se pogings om alleenlik in Afrikaans te bly onderrig. Regter-president Bernard Ngoepe, regter Willie Seriti en waarnemende regter Natvarial Ranchod het die skool se beswaar teen ’n besluit wat hulle dwing om Engelssprekende leerlinge toe te laat en sodoende ’n parallelmediumskool te word, met koste verwerp.Bantoe-bewind moet onmiddellik eindig!
Beide Anton Barnard en Gustav Venter se mees onlangse bydraes tot hierdie webkoerant het my weereens laat besin oor die ondraaglike situasie waarin ons verkeer. Terwyl Barnard die swarte se onvermoë om te beplan korrek opsom, is ek bevrees dat Venter se verklaring van die Afrikaners se sportbeswyming en ons gevolglike gebrek aan aksie ook enorme waarheid inhou.
Geruime tyd al verlekker ek my in sportkwotas en die Bantoe-burokratisering van ons sport. Dit het by my die hoop laat ontstaan dat die dopamienbeswyming waarvan Venter skryf ten einde sou loop. Nogtans merk ek op hoeveel Afrikaners geskok is wanneer ek die hoop uitspreek dat die Springbokke hierdie en daardie wedstryde verloor. Miskien moet dit nog slegter gaan en miskien moet al die spelers swart wees… Maar kan ons nog meer foltering verduur? Wil ons?

Saterdag se W?reldbeker
Vigs-pasi?nte voltooi nie behandeling nie
Slegs sowat 60% van Afrikane wat MIV/vigs onder lede het, neem twee jaar nadat hulle met behandeling begin het nog hul medisyne. Teen daardie tyd is 40% van hierdie groep mense al dood en die res daag eenvoudig nie meer by klinieke op om hulle medisyne te kom haal en doktersafsprake na te kom nie.

Saterdag skree ons vir die Bokke
Brittanje se “trotse Moslems”
Tear gas, barricades, Swiss democracy
The Swiss proudly call their country the world’s most direct democracy. But a week before a general election, the political battle has become all too direct — complete with tear gas, burning barricades and street battles between police and anti-racism campaigners. "It was extraordinary," said Dinu Gautier, one of the protesters. "There were thousands of
Imperiale skemer
Die Verenigde State van Amerika was, tot onlangs, ’n selfversekerde reus wat geglo het dat hy sy wil op die res van die wêreld sonder teestand kan afdwing. Amerikaanse leiers het vas geglo aan Amerikaanse uitsonderlikheid – ’n byna Calvinistiese idee dat die VSA belas en verkose is om die wêreld se hoeder en leier te wees. Beide die liberale en konserwatiewe Amerikaanse leierskap het internasionale beleid ontwikkel met Amerikaanse uitsonderlikheid in gedagte. In dié opsig, het Amerikaanse leiers geglo, moet die VSA ’n regverdige en wyse leier en arbiter wees, wat ontwikkeling en maatskaplike vooruitgang elders ondersteun en wat aktief teen politieke ideologieë soos fascisme en kommunisme optree.

Taalkwessie by rugbyw?reldbeker
Die bekende Franse rugbyspeler, Sébastien Chabal, het geweier om ‘n vraag van ‘n joernalis in Engels aan te hoor. Op hierdie kort video kan duidelik gehoor word hoe Chabal op Engels sê: "Nee, ons is in Frankryk. Ons praat Frans." Engels is besig om die de facto rugbytaal te raak, want sowel Jake White as