Ek het nou deur die argumente en teenargumente gelees en ek het ook iets om te sê, nie net-net nie, maar heeltemal. So laat my toe om my keel skoon te maak.
Dit is vir my al te kostelik hoe mense wat nie ’n sinvolle bydrae tot n debat kan maak nie, of as hulle bloot uit die veld geslaan word met feite, altyd terugval op persoonlike aanslae en postulasies in stede daarvan om met feite terug te kom. So is daar n persoonlike aanslag op Dan Roodt te bespeur, nie net op homself nie, maar ook op sy inisiatief – Praag. Verskoon my as ek die ironiese vergelyking tref tussen dié taktiek, en dié van die Britse imperialistiese mag doer in die laat 1800’s en vroëe 1900’s op my mense, en ek sê “my mense” want dis vir seker nie almal wat Afrikaans magtig is se mense nie, nee, daardie voorreg is maar vir min beskore. Die skynbare gemaklikheid waarmee dié taktieke vandag nog toegepas word, is vir my amper genoegsame genetiese bewys dat daar wel minderjarige Boeremeisies geswanger is deur die kakies, en dat hulle afstammelinge nog steeds met ons is.

Lees verder: Waarskynlik h?t Kakies die Boeremeisies verkrag