Duisende betogers het in Kaapstad voor die parlement betoog teen Israel se optrede sowat 65 km van die Gasa-kus om ‘n flottielje met hulpvrag voor te keer. Oral ter wêreld in groot stede is soortgelyke optredes teen Israel gehou. Minstens nege mense is dood tydens die operasie wat deur Israel so bondgenote as ‘n lokval
Turkye se aanval op Israel
Die hele fiasko rondom die Israeli aanval op die sogenaamde “humanitêre hulpverleningsflottielje” van Turkye na Gaza verdien nadere ondersoek. Israel het etlike dae voordat hierdie insident plaasgevind het die Turkse owerhede gewaarsku om nie voort te gaan met hulle planne om direk na Gaza te vaar nie. Dis egter duidelik dat die konvooi meer met
Die einde van wittes in SA
Die Times van Londen berig uit Vredefort onder die opskrif “We’re in the final days of white life in this country”, dat wit Afrikanerboere onder beleg verkeer. Hy open sy berig met Manie Potgieter se aanvallers se woorde waar dié met ‘n pistool teen die nek gedreig word: “Luister, jou wit bliksem: Ek het vigs,
Zuma in nog ‘n seksbyenes
Nompumelelo Ntuli Zuma, een van die president se vroue, is volgens City Press betrokke in ‘n seksskandaal. Dié koerant is in besit van ‘n ongetekende brief wat allerlei sulke beweringe maak. Sy is tans in Indië saam met Jacob Zuma waar hy op besoek is. Die Zoeloeweekblad Ilanga het Vrydagoggend berig oor Ntuli se beweerde
Aristide ry lekker op SA soustrein
“Dit is totaal onaanvaarbaar dat die Suid-Afrikaanse belastingbetalers steeds jaarliks bykans R3 miljoen moet spandeer om mnr. Jean-Bertrand Aristide, voormalige president van Haiti, asook sy familie en gevolg in die land te onderhou,” sê Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Mnr. Aristide woon sedert Februarie 2004 reeds langer as ses jaar in Suid-Afrika
Versoening of grypsug?
Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi ‘n aartsrassis. Hy laat geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen nie. Baie lede van die regerende regime is weliswaar minder uitgesproke as Manyi, maar op die oog af
Sokker steeds as hefboom
Opposisiepartye het reeds gewaarsku dit lyk of vakbonde en ander groepe die komende Fifa-toernooi probeer gebruik om ongehoorde toegewings af te dwing. Die regering se reaksie het gewissel van dreigemente van sterk optrede, tot ‘n ontkenning dat daar ‘n beduidende bedreiging teen die sokker is. Behalwe die beweerde regse bedreiging wat tegelyk as taamlik omvangryk
Israel wys vinger na Turkse aktiviste
Turkse aktiviste wat Israel se aanval op hul konvooi na Gasa oorleef het, kan verwag om as helde terugverwelkom te word met hulle terugkeer, maar die agentskap wat miljoene dollar gekanaliseer het in die bote en hul lading is in omstredenheid gehul. Die Stigting vir menseregte en vryhede en humanitêre hulp, bekend in die Turkse
Kaapstad kla oor nuwe Koeberg
Faktore soos die gesondheidsrisiko’s en ‘n ontruimingstrategie, is glad nie in ag geneem met die beplanning van die kernkragsentrale wat langs Koeberg gebou gaan word nie, berig IOL News. Die stadsraad van Kaapstad se portefeuljekomitee oor beplanning en omgewing (Pepco) het Eskom se verslag aangaande die kragsentrales se omgewingsimpak bespreek. Volgens die komitee is gesondheidsrisiko’s,
Duisende polisiewapens weg of gesteel
Die afgelope twee jaar het meer as 5 300 vuurwapens verdwyn of is gesteel uit polisiestasies en kantore regoor die land. Hierdie inligting is skriftelik deur Nathi Mthethwa, minister van polisie, bekend gemaak ná ‘n vraag in die parlement. Na bewering is slegs ‘n tiende van dié vuurwapens reeds gevind. Die minister het na bewering
