Suid-Afrikaners kan nie meer hul polisse bekostig

17:27:58 Die tempo waarteen Suid-Afrikaners op hulle lewensversekeringspolisse wanbetaal, het gedurende die laaste ses maande met 260% toegeneem.

Lees verder: Suid-Afrikaners kan nie meer hul polisse bekostig

Spanje se plan met immigrantearbeid

Image

Marokkaan in Spanje

17:31:17 Spanje se nuwe “Plan van vrywillige terugkeer”, wat Maandag in werking tree, maak dit nou moontlik vir wettige immigrante wat hul werk verloor het om hul werkloosheidsvoordele in ‘n enkelbedrag te kry, solank as wat hulle instem om die land te verlaat.

Lees verder: Spanje se plan met immigrantearbeid

IVP gekant teen ontbinding van Skerpioene

Pogings om twee wetsontwerpe wat die Skerpioene gaan ontbind deur die Nasionale Vergadering te forseer, is 'n duidelike aanduiding van die ANC se misbruik van mag en sy totale verontagsaming van die openbare mening.

Lees verder: IVP gekant teen ontbinding van Skerpioene

ANC staan reg om dissiplin?re stappe toe te pas

16:45:10 Die ANC gaan dissiplinêre stappe doen teen enige lid wat lyk of hy besig is om te mobiliseer vir die stigting van 'n splinterparty. ANC-woordvoerder Brian Sokutu waarsku in 'n verklaring dat hulle nie gaan toelaat dat hulle strukture op enige plek in die land gebruik gaan word om die organisasie te ondermyn nie.

Lees verder: ANC staan reg om dissiplin?re stappe toe te pas

Meer voertuie word teruggeneem

ImageAbsa neem elke maand 1 350 voertuie van verbruikers terug, wat dit nie langer kan bekostig nie. Marcel de Klerk, senior bestuurder van Absa se voertuig- en batefinansieringsafdeling sê dit is bykans 30% meer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Lees verder: Meer voertuie word teruggeneem

Koe?ls vlieg rondom polisie in Kaap

Die Wes-Kaapse polisie ondersoek ‘n skietgeveg wat tussen hoë offisiere van die Oorlogskamer, ‘n hoogs suksesvolle teenmisdaadeenheid en klaarblyklik korrupte reserviste plaasgevind het. 'n Oorlogskamerhoof is beseer gelaat en een reservis is dood.

Lees verder: Koe?ls vlieg rondom polisie in Kaap

Drie gevang n? inbraak in Brooklyn

10:12:26 Drie mans is in Akasia in hegtenis geneem vir die besit van ‘n gesteelde voertuig en huisbraak, het die polisie vandag gesê. 'n Woordvoerder, kaptein Lucas Sithole, het gesê die drie mans, 19, 24 en 32 jaar oud, het na bewering  Dinsdagmiddag ingebreek by ‘n huis in Brooklyn.

Lees verder: Drie gevang n? inbraak in Brooklyn

Zuma bring besoek aan Rice, Bush

Image

Condoleezza Rice

09:40:52 Jacob Zuma het Amerika verseker dat alles nog wel is in Afrika se grootste ekonomie ten spyte van onlangse politieke gebeure in die land. Zuma het Condoleezza Rice en president George W Bush by die Withuis ontmoet in sy eerste hoëvlakbesoek sedert hy as leier van die ANC verkies is.

Lees verder: Zuma bring besoek aan Rice, Bush

Paartjie beroof toe hulle tuiskom

Image 09:46:47 ‘n Man en vrou is Woensdag deur gewapende rowers aangehou en van geld en juweliersware beroof, het die Gautengse polisie gesê.

Lees verder: Paartjie beroof toe hulle tuiskom

10 gevang vir pensioenbedrog in KZN

Image08:42:28 Tien mense, waaronder 'n staatsamptenaar en 'n oud-polisieman, is Dinsdag in hegtenis geneem omdat hulle na bewering miljoene rande aan pensioengeld van die departement van maatskaplike ontwikkeling in Kwazulu-Natal verduister het.

Lees verder: 10 gevang vir pensioenbedrog in KZN