Wetstoepassers knak onder misdaadaanslag

Die polisie vind dit moeilik om te kompeteer met internasionale misdaadsindikate wat $870 miljard ‘n jaar inoes via aktiwiteite wat dwelmhandel, mensehandel en die diefstal van identiteit insluit, het ‘n senior VN-amptenaar Woensdag gesê. Polisiemagte oral vind dit moeilik, sê die amptenaar. “Dit is ‘n enorme bedrag geld.” Jury Fedotof, hoof van die Verenigde Nasies

Lees verder: Wetstoepassers knak onder misdaadaanslag

Swartman het 34 minderjariges en 2 vroue verkrag

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy 34 minderjariges en twee vroue verkrag het, sal vandag in die Johannesburgse Hoëhof met sitting in die Palm Ridge-landdroshof verskyn. Die 42-jarige man sal waarskynlik op 122 aanklagte teen hom pleit, het die Nasionale Vervolgingsgesag gesê. Die aanklagte wissel van verkragting, ontvoering, moord en roof met poging

Lees verder: Swartman het 34 minderjariges en 2 vroue verkrag

SA SIM-kaarte kwesbaar vir kraak-aanvalle

Suid-Afrikaners is onder die mees kwesbare groep op die vasteland wat SIM-kaartkrakers betref. ‘n Fout met selfone se SIM-kaart tegnologie stel miljoene mense in gevaar om beroof te word, sê ‘n deskundige aan die BBC gesê. Karsten Nohl het gesê hy het ‘n manier gekry om met ‘n paar SMS’se die Sim se digitale sleutels

Lees verder: SA SIM-kaarte kwesbaar vir kraak-aanvalle

Ontbloter teister Brakpan

‘n Engelse man wat homself aan jong vroue ontbloot is die afgelope tyd bedrywig in Brakpan-sentraal.  Die Herald het die afgelope twee weke twee klagtes ontvang van jong vroue wat deur die man genader is. In beide die gevalle was die persoon se modus operandi presies dieselfde. ‘n 21-jarige vrou van Queenlaan het Donderdagoggend na

Lees verder: Ontbloter teister Brakpan

Vrou moet erge padwoede trotseer

’n Vrou was onlangs die slagoffer van erge padwoede toe ’n onbekende man haar aangerand en onwelvoeglike woorde op haar motor geskryf het. Die 48-jarige Zetha Jungbluth van Rietfontein is deur ’n man in ’n parkeerterrein van ’n winkelsentrum in Gezina aangeval nadat sy glo eenkeer vir hom toeter gedruk het om vorentoe te ry.

Lees verder: Vrou moet erge padwoede trotseer

Mandela-saak mag dalk van die rol verwyder word

Die regstryd tussen die sakeman Tokyo Sexwale, Bally Chuene en George Bizos, aan die een kant, en die Mandela-familie aan die ander, mag dalk verder vertraag word of van die rol geskrap word. Só berig die koerant New Age vandag. Michael Hart, wat Sexwale, Bizos en Chuene verteenwoordig, sal die hof Vrydag vra om die

Lees verder: Mandela-saak mag dalk van die rol verwyder word

Ponde word gepoets

Die Britse 19de-eeuse skrywer Jane Austen sal die gesig van die nuwe £10-noot wees, het die Bank van Engeland aangekondig. Dit is glo ‘n poging om kritiek dat vroue onderverteenwoordig is op die land se geldeenheid, aan te spreek, maar die nuwe Kanadese baas Mark Carney is nie gewild as keuse nie, en talle sien

Lees verder: Ponde word gepoets

NUM, Solidariteit waarsku dat goudstaking dreig

‘n Verlammende staking dreig in die goudmynbedryf nadat salarissamesprekings tussen die vakbonde Solidariteit, die NUM en UASA in Johannesburg misluk het. Goudprodusente het ‘n salarisverhoging van vyf persent aangebied, na ‘n aanvanklike aanbod van vier persent. Dit het daartoe gelei dat die drie vakbonde hulle aan die onderhandelings onttrek het. Die hoofsekretaris van die NUM,

Lees verder: NUM, Solidariteit waarsku dat goudstaking dreig

Nuwe formaat van praag.co.za

Soos elkeen van ons lesers al agterkom het, het die formaat van hierdie webblad oor die afgelope paar dae verander. Anders as vele ander webblaaie wat van tyd tot tyd vernuwe word en daarmee saam inhoud afstaan, is al 14 000 ons artikels van die “ou praag” hierheen oorgedra. Saam met die inhoud, het ons

Lees verder: Nuwe formaat van praag.co.za

Heli’s, Gripens nuttelose, duur hardeware

Nie een van die lugmag se 18 Agusta A109-helikopters vlieg nie meer nie, want daar is nie geld om hulle operasioneel te gebruik nie, het Beeld Woensdag berig. Daar is net genoeg geld sodat hulle af en toe aangeskakel kan word, maar hulle styg nooit op nie. Die gevolg is dat vlieëniers en die helikopters

Lees verder: Heli’s, Gripens nuttelose, duur hardeware