Bywoningsyfers by die Wêreldbeker-stadions na afloop van die eerste 11 wedstryde staan op 92.5%, het Nicholas Maingot, Fifa-woordvoerder, Dinsdag in Johannesburg gesê. Maingot het gesê die groot hoeveelheid leë sitplekke by die stadions is as gevolg van groepbesprekings. “Die kaartjies is verkoop, maar nie uitgedruk nie. Sommige toeskouers het net eenvoudig betaal en nooit opgedaag
Japannese WB-joernalis beroof
Die Volksblad berig dat ‘n Japannese joernalis Maandag in Bloemfontein met Suid-Afrika se misdaad kennis gemaak het. Die vryskut-fotograaf van Japan is na Maandagaand se sokkerwedstryd tussen Japan en Kameroen van sy rugsak beroof.. Die inhoud van die sak was glo R120 000 werd. Sy kamera, kontant en die paspoort is onder die items wat
Spiesgooier steek mededingers die loef af
Die Suid-Afrikaanse atleet Sunette Viljoen het die Afrika-spiesgooirekord vir vroue verbeter. Sy het by die Josef Odlozil-byeenkoms in Praag, met ‘n gooi van 66.38m, haar mededinger in die stof laat byt. Die Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer, Barbora Spotakova (65.7m), het tweede geëindig en Madera Palameika (60.29m) van Letland was derde.perfektaФільчаков Олександр Васильович прокурор
Jeugdag: niks om te vier
‘n Volk wat nie in sy jeug belê nie, sorg nie vir sy toekoms nie. Dit is ‘n bitter ou waarheid, maar Sondag lui ‘n prominente opskrif in Rapport: “Vir die verlore jeug is daar niks om te vier.” Die man wat sy pen so in gal doop is Charles Malan, wat benewens as skrywer,
Oranje-meisies vas
Fifa se handelsmerk-polisie het 36 Nederlandse vroue wat die wedstryd tussen Nederland en Denemarke bygewoon het, vir sowat drie ure ondervra oor die uitrustings wat hulle aangehad het, het The Star Dinsdag berig. Die nousluitende, oranje mini-rokkies, bekend as “Dietse-rok”, was deel van ‘n geskenkpakkie wat saam met Bavaria bier in Nederland uitgedeel is in
Afganistan ryk aan minerale
Afganistan is ryk aan minerale – ongeveer $1 000 miljard ryk, volgens Amerikaanse geologiese spanne wat die land se minerale potensiaal vasgestel het. Dit sluit groot reserwes koper, yster, litium, niobium en goud in. Trouens, Afganistan hou die potensiaal in om een van die rykste mineraalproduserende lande ter wêreld te word, berig die New York
Die fisiologie van die euforie se afloop
Oor ‘n jaar van nou af sal politieke sosioloë en ander vakwetenskaplikes ontleed hoe die huidige sokkereuforie afgeloop het, en hoekom. Om nou reeds projeksies te maak is om ‘n mens se kop ver uit te steek. Dit bied egter ‘n uitdaging en sommige mense kan eenvoudig nie van ‘n uitdaging wegskram nie. Basies is
Oranje lyk goed
Afrikaners se gunstelingsokkerspan, wat in Nederland kortweg as “Oranje” bekendstaan, gaan vandag twee keer by Wits-universiteit in Johannesburg oefen. Die pers is vanaf 11.30 welkom, maar die aandsessie is geslote. Gister het die Nederlandse span ‘n oorwinning van 2-0 teenoor Denemarke behaal. In die volgende wedstryd sal die span Saterdag teen Japan te staan kom.
Vuvuzelas: die perfekte metafoor
Anders as baie liberale wat enersyds vir ons preek oor hul sogenaamde naasteliefde teenoor Afrikane, maar dan persoonlik vir Afrika wegkruip in hul rykmansbuurte of oorsee, moet ek noodwendig in ‘n Suid-Afrikaanse buurt bly wat as kosmopolities beskryf kan word. Vir die afgelope twee oggende word ons buurt gevolglik wakkergemaak deur een of ander moroon
So van hoenders gepraat
Die onlangse rubriek deur dr. Dan Roodt, Wanneer gaan die Afrikaner koers kry? het betrekking. Daarin haal hy vir M.T. Steyn aan wat gesê het: “Om Afrikaners te lei, is soos om ‘n klomp hoenders aan te jaag!” Die kultuurpolitieke beweging PRAAG, soos ek dit verstaan, strewe die doelwitte van Vryheid, Afrikaner-behoud en die beskerming van
