Die minister van verdediging, me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet antwoorde verskaf hoekom die Waterkloof-lugmagbasis beskikbaar gestel is vir die Gupta-familie en of hulle die kostes vir die gebruik van die lughawe gaan betaal en wat dit beloop, sê mnr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor verdediging. Volgens mnr. Groenewald is die verskoning dat die
Gupta’s se misbruik ‘beledig’ SA
Diegene wat ‘n straler van die Gupta-familie toegelaat het om by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria te land moet tot verantwoording geroep word, het die SAKP Woensdag gesê. “Die vliegtuig het ons nasionale veiligheid in gedrang gebring,” het Solly Mapaila, mede-adjunkpresident van die SAKP, by ‘n Cosatu-byeenkoms in Sharpeville, Gauteng gesê. “Ons wil hê diegene wat
Vegters teen Politieke Boelies deur Koot Jonker
Voorwoord deur Koot Jonker Prys: R140. Hoe om te bestel: sien onder hierdie teks. Soos wat die grootste eenheidstaat op aarde, die Sowjet-Unie, teen die begin van die negentigerjare in die vorige eeu krakend in duie gestort het, is die Nuwe Orde in SA besig om soos ‘n kaartehuis ineen te tuimel. Soos in die
Lees verder: Vegters teen Politieke Boelies deur Koot Jonker
‘Goeie ding dat wêreld Mandela se toestand sien’
Die mees onlangse beeldmateriaal van oudpres. Nelson Mandela was die regte ding om te doen, want die wêreld het nodig gehad om hom te sien, het die ANC Dinsdag gesê. “Diegene wat kla dat die jongste beeldmateriaal van Madiba ‘n publisiteitsfoefie deur die ANC is… dis net suur druiwe. Ons is bly ons het Madiba
Lees verder: ‘Goeie ding dat wêreld Mandela se toestand sien’
Plaasaanvaller van Fourie-egpaar gevonnis
Die plaasaanvaller wat skuldig bevind is aan die plaasmoord op die Fourie-egpaar in Trompsburg in September verlede jaar, word vandag in die Bloemfontein Hooggeregshof gevonnis. Die 27-jarige Moeketsi Hlaasa is gister skuldig bevind op vyf aanklagte, waaronder die moord op die 71-jarige Johannes Fourie en sy vrou, die 72-jarige Cecilia, van die plaas Knoppe in
Duitsland prys SA se Afrika-ingryping
Duitsland se minister van buitelandse sake Guido Westerwelle het Suid-Afrika geprys vir sy ingryping in konflikgebiede op die Afrika-kontinent. “Ons verwelkom julle verbintenis tot Afrika-en streeksintegrasie,” het hy aan verslaggewers gesê ná gesprekke met sy Suid-Afrikaanse eweknie Maite Nkoana-Mashabane Maandag in Pretoria. “Ons waardeer Suid-Afrika se verbintenis tot vrede en veiligheid in Afrika besonder baie,
DA eis dat Pieter Mulder bedank
Die DA het die VF+ Maandag in die parlement getakel oor ‘n verklaring teen die stakers in De Doorns. In ‘n verklaring wat uitgereik is oor onthullings dat die departement van landbou in 2012, kort voor grootskaalse landbou-onrus in die Wes-Kaap, sowat R4,1miljoen aan die plaaswerker-vakbond Bawsi gegee het. “Dis nie die staat óf die
Staat kan nie kospakkies vir stakers uitdeel nie
Dit is nie die staat of die departement van landbou se taak om kospakkies te midde van ‘n staking soos in De Doorns uit te deel of om burgerlike organisasies soos past. Nosey Pieterse se Bawsi finansieel te help as die geld vir stakings aangewend word nie. Ek is ernstig hierteen gekant. Om te staak
Lees verder: Staat kan nie kospakkies vir stakers uitdeel nie
DA ongelukkig oor ANC Mandela besoek
Oudpres. Nelson Mandela is Maandag deur senior ANC-amptenare in sy huis in Houghton, Johannesburg, besoek nadat die DA gesê het Mandela se nalentskap word deur die ANC in gevaar gestel. Mandela het uitdrukkingloos voor hom uitgestaar terwyl pres. Jacob Zuma, Cyril Rama-phosa en Baleka Mbete laggend om hom gesels het. Pres. Zuma het sy hand
Botswana se president in onderonsie met jagluiperd
Ian Khama, president van Botswana, moes twee steke aan sy gesig kry nadat ‘n jagluiperd hom gekrap het, het ‘n regeringswoordvoerder Maandag gesê. Die voorval het verlede week by ‘n weermagbasis plaasgevind, het Jeff Ramsay aan AFP gesê. “Hy is verlede week deur ‘n jagluiperd gekrap, maar is nie aangeval nie,” het Ramsay gesê. Bewaarders
Lees verder: Botswana se president in onderonsie met jagluiperd
