Toetse van ‘n entstof teen MIV wat voorheen belowend voorgekom het is in 2007 gestaak, omdat dit die risiko vir infeksie kan verhoog, is in ‘n nuwe studie bekendgemaak.
Lees verder: Eksperimentele MIV-entstof kan risiko vir infeksie verhoog

'n Russiese tenker gaan by 'n fregat aansluit om seerowers rondom die kus van Oos-Afrika te hoof te bied.

In Kaapstad het die Amerikaanse konsul-generaal, Alberta Mayberry, Obama se oorwinning aangekondig te midde van vreugdekrete by die konsulaatsgebou.

Lees verder: Feestelike atmosfeer by Amerikaanse konsulaat in Kaapstad
Leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) kom Sondag in Suid-Afrika byeen om die dooiepunt by te lê wat dreig om magsdelingsonderhandelings in Zimbabwe te kelder.

“As daar iemand is wat twyfel of die VSA ’n land is waar alles moontlik is. . . is vanaand vir hulle die antwoord.”

08:23:10 Die Amerikaanse verkose president, Barack Obama, het Dinsdag belowe dat “Amerika gaan verander” gedurende sy oorwinningstoespraak nadat hy die eerste Afro-Amerikaner geword het wat die presidentskap van die VSA verower het.

17:57:31 Ultranasionaliste het Dinsdag gesalueer en pro-Kremlinjeug het lof uitgeroep vir eerste minister Wladimir Poetin op verskeie plekke in Rusland op die Volk se Eenheidsdagvieringe, 'n vakansiedag.
17:57:31 Ultranasionaliste het Dinsdag gesalueer en pro-Kremlinjeug het lof uitgeroep vir eerste minister Wladimir Poetin op verskeie plekke in Rusland op die Volk se Eenheidsdagvieringe, 'n vakansiedag.Rwanda het Dinsdag die internasionale gemeenskap se voorneme om die krisis in die DRK op te los, skerp gekritiseer en gesê die manier waarop dit aangepak word berus op 'n "wanpersepsie".
Rwanda het Dinsdag die internasionale gemeenskap se voorneme om die krisis in die DRK op te los, skerp gekritiseer en gesê die manier waarop dit aangepak word berus op 'n "wanpersepsie".
Lees verder: Rwanda kritiseer internasionale inmenging in DRK