Twee buitelandse toeriste is verkrag in twee aparte voorvalle in die Oos-Kaap, het die polisie Sondag gesê. ‘n Duitse meisie (15) is na bewering deur twee gewapende mans verkrag wat by die houthut ingebreek het waarin sy en haar 14-jarige broer gebly het in Addo, het kapt. Ernest Sigobe gesê. “Die mans het glo toegang
Voorbereidings vir die Trek
Die meeste van die ongeveer 10 000 Afrikaners wat getrek het, was van die distrikte Graaff-Reinet, Uitenhage, Somerset en Cradock, enkeles uit Swellendam, Beaufort-Wes en Grahamstad, en ‘n paar gesinne uit Colesberg. Die meeste trekkers het uit vrees vir maatreëls van die Britse bewind in die geheim vertrek. Plase en huisraad is op vendusies verkoop,
Om by ‘n volkstaat uit te kom (2)
In die vorige artikel het ek op die vraag gefokus: Wat is ons opsies vir selfbeskikking? Vandag vra ek: Hoe lyk die pad vorentoe? Vra vir ‘n politikus, en jy kry ‘n politieke droom vir ‘n antwoord. (WAT) Vra vir ‘n akademikus, en jy hoor ‘n diepgaande ideologiese begronding vir selfbeskikking (WAAROM). Vra vir ‘n
‘n Ope uitnodiging tot gesprek aan FW de Klerk
Dit was nog altyd vir my onverstaanbaar hoekom u aan ons Afrikanervolk gedoen het wat u gedoen het en wil hiermee u uitnooi om in gesprek te tree en aan ons te verduidelik sodat ons as volk ook kan verstaan. Ons onbegrip lê by onvermoë om te verstaan wat het ons verkeerd gedoen of nie
ANC wil rugby-inkomste beheer
Ek wonder aan wie behoort die nuwe stadion in Kaapstad waar daar nou rugby gespeel gaan word. Is dit nie ‘n manier van die ANC om ten volle beheer oor die inkomste te verkry nie en sodoende ook rugby stelselmatig in te skakel en te beheer deur ‘n toekomstige kommunistiese regime nie? Les bes, moet
Hanteer Witwatersrand-suurwater as noodtoestand, vra VF+
Mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en hoofwoordvoerder vir Water en Omgewingsake het geëis dat die regering die suurwaterkrisis van Johannesburg en die Witwatersrand as ‘n noodtoestand hanteer. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het tydens ‘n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir watersake dat die vlak van miljoene liter suur mynwater onder die
Lees verder: Hanteer Witwatersrand-suurwater as noodtoestand, vra VF+
Vrese oor nuwe terreuropleiding
Erigavo – ‘n Bekende wapenhandelaar is besig om opleiding aan Islamitiese vegters in die berge van noordelike Somalië te verskaf. Plaaslike amptenare vrees dat hierdie tot ‘n nuwe Tora Bora kan lei – die naam van ‘n voormalige Afgaanse skuilplek vir Al-Kaïda. Volgens ‘n senior veiligheidsamptenaar het Mohamed Said Atom, wat die wapen-verbod in Somalië
Rowers beroof kluis
Drie gewapende rowers het die kluis by ‘n vulstasie in Mthatha gedurende ‘n rooftog Donderdagaand leeggemaak, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. Volgens kol. Mzuksi Fatyela, polisiewoordvoerder, het die verdagtes omstreeks 20:15 by die Shell-vulstasie toegeslaan. “Die verdagtes het almal beveel om op die grond te lê en die kassier beveel om die kluis
Om by ‘n volkstaat uit te kom
Baie Afrikaners praat lukraak van ‘n volkstaat, so asof mens ‘n kleinhoewe gaan koop na waar jy van die werklikhede van die nuwe Suid-Afrika kan ontsnap. Ons is almal bewus van die wrede werklikhede. Maar hoeveel van ons weet wat die werklikhede vir die verkryging van ‘n Volkstaat is? Gedurende die apartheidsjare was dit ‘n
Weer plaasmoorde
Terwyl die klinkende munt uit die aanbied van die wêreldsokkerbekertoernooi nog getel word, lyk dit of die plaaasaanvalle en plaasmoorde na ‘n vervatslag hervat is. Binne die kwessie van ongeveer ‘n dag is ‘n plaasvrou van Mooirivier, haar huishulp en ‘n plaaswerker vermoor. By Bethlehem is ‘n bejaarde boer die tweede keer vanjaar in sy
