‘n Polisiebeampte is beseer toe swart leerlinge oproerig geraak het en eiendom beskadig het in Tlakgameng naby Ganyesa Donderdag. Die polisie in Noordwes het gesê die leerlinge het op ‘n plundertog gegaan van die skool. Kolonel Sabata Mokgwabone sê die polisie is na Thuso-Thebe Hoërskool in Tlakgameng vir ‘n deursoeking van leerlinge. Hulle het beslag
Kindermoordenaar Winnie, sterk gom vir swart eenheid
Die kindermoordenaar en terroris Winnie Mandela, het haar 80ste verjaardag by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad gevier, saam met haar politieke “vyande”. EFF-leier Julius Malema, die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille en ANC adjunk-president Cyril Ramaphosa kon haar nie genoeg ophemel nie. Ramaphosa, wat een van die hoofsprekers was, het Madikizela-Mandela se “skoonheid en
Lees verder: Kindermoordenaar Winnie, sterk gom vir swart eenheid
Oorgrens-aanvalle deur Boko Haram eis sewe
Sewe soldate van Niger is vermoor en agt ander gewond in twee afsonderlike aanvalle die afgelope week deur Boko Haram Islamiete, het ’n weermagwoordvoerder in Niamey gesê. Die twee aanvalle het in die suidoostelike Diffa-streek ná aan die grens met Nigerië plaasgevind. Vyf soldate is in ’n lokval Maandagoggend dood en ses is beseer. In
Ebola-grense weer oopgestel
Die Ivoorkus het sy westelike grens met Liberië en Guinee heropen twee jaar nadat dit in Augustus 2014 gesluit is om die verspreiding van die Ebola-virus te verkom. Die virus het die lewens van duisende mense in Wes-Afrika geëis. Ongeveer 29 000 mense het die hemorragiese koors in die eerstes twee jaar van die uitbreking,
Trump trek voor Clinton in Ohio en Florida, twee sleutelstate
Met slegs agt weke oor voor die Amerikaanse presidentsverkiesing, trek Donald Trump voor Hillary Clinton in meningsopnames in beide Ohio en Florida, twee van die sleutelstate wat gewoonlik die wenner in die wedstryd om Withuis toe te gaan, bepaal. ‘n Meningsopname deur CNN/ORC in die twee state toon dat waarskynlike stemmers in Ohio met 46%
Lees verder: Trump trek voor Clinton in Ohio en Florida, twee sleutelstate
Hillary is nie eerste vroulike Amerikaanse presidentskandidaat nie
Hillary Clinton se aanspraak dat sy die eerste vrouekandidaat vir president sal wees, is nie waar nie. Amper ‘n eeu en ’n half voordat Clinton die Demokratiese Party se presidentskandidaat geword het, het Victoria Woodhull (foto), ’n aktivis van Ohio, die eerste vrou geword om as presidentskandidaat te staan. Sy was ook die eerste vrou
Lees verder: Hillary is nie eerste vroulike Amerikaanse presidentskandidaat nie
VSA en Rusland verleng Siriese skietstaking
Amerika en Rusland het ingestem om die skietstaking in Sirië met nóg 48 uur te verleng. ‘n Ooreenkoms tussen die twee lande is bereik sodat samesprekings oor die beëindigiging van die inval in Sirië hervat kan word. Konvooie met noodvoorraad het vroeër in Aleppo aangekom nadat hulle die Turkse grens oorgesteek het, maar wag vir
ISIS se topbevelvoerder in Amerikaanse lugaanval dood
‘n Topbevelvoerder van ISIS, Aboe Mohamed al-Adnani is in ‘n Amerikaanse lugaanval dood. ISIS het sy dood kort na die aanval aangekondig deur sy nuusagentskap Amaq. Die Amerikaanse State Department het ‘n beloning van $5 miljoen belowe aan enige een wat hom om die lewe bring. Foto’s van die terroristeleier is ook beskikbaar op die
Lees verder: ISIS se topbevelvoerder in Amerikaanse lugaanval dood
Toestroming na Kimberley skep sanitasie-kopseer
Meer as 1600 huishoudings in ‘n hele paar plakkerskampe in Galeshewe, Kimberley gebruik die emmer-stelsel. Dit is volgens ‘n antwoord op ‘n geskrewe vraag in parlement. Water and Sanitatasie Minister Nomvula Mokonyane sê plakkers in Ramona-, Santa Centre- en Lerato Park gebruik nog steeds die emmerstelsel. ‘n Toestroming wat ‘n styging in inwonersgetalle veroorsaak het,
Lees verder: Toestroming na Kimberley skep sanitasie-kopseer
Swart advokaat wat glo regter wou omkoop hoop op borg
‘n Swart advokaat wat na bewering probeer het om ‘n regter om te koop, weet nog nie of ‘n Bloemfonteinse landdroshof aan hom borgtog sal verleen nie. Landdros Richards Lawrence het die saak tot Donderdag uitgestel. Vroeër Woensdag het Karabo Tau, 39, wat homself verteenwoordig, gesê hy gaan onskuldig pleit op aanklagte van korrupsie, afpersing,
Lees verder: Swart advokaat wat glo regter wou omkoop hoop op borg
