Geweld in Suid-Afrika het ‘n groot uitwerking in jongmense se bloeddruk-vlak, het Wits universiteit bevind. Volgens die navorsing, Birth to Twenty, kan hoë bloeddruk by jongmense tot ‘n hartaanval of selfs kardiovaskulêre siektes lei. Dit was die grootste en langste studie van kind- en adolesente se gesondheid en ontwikkeling in Afrika. Prof. John Pettifor, verbonde
Nersa wil publiek se inset hoor
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het die publiek Donderdag aangemoedig om deel te neem aan die openbare vergaderings oor Eskom se aansoek vir verhogings van kragtariewe. Eskom se aansoek vra vir ’n verhoging van 45% per jaar vir die volgende drie jaar. Nersa sal op 29 Oktober ’n dokument publiseer wat in effek vir kommentaar op
Die toekoms van vrede
{jathumbnail off} большая детская пирамидкаФильчаков
Drie uit vyf aanvanklik teen Obama gekant
Drie uit die vyf lede van die Nobelkomitee was aanvanklik daarteen gekant dat president Barack Obama die Nobelprys vir vrede ontvang, het die Noorse dagblad Verdens Gang, berig. “VG het met ‘n aantal bronne gepraat wat bevestig het dat die meerderheid lede aanvanklik nie Obama wou benoem nie,” het die koerant gesê. Die komitee, byeen
Diepsloot-geweld vlam op
Sowat 20 mense, insluitend ’n polisieman, is beseer toe betogers in Diepsloot skielik geweldadig geraak het. “’n Groep van sowat 100 mense het die strate versper en klippe gegooi,” het inspekteur Wanda Olivier, polisiewoordvoerder, gesê. Inwoners het reeds sedert 08:00 Donderdag buite die munisipale kantore in Diepsloot saamgekom en betoog. Sowat ‘n uur later het
Swartes boos oor Vogue-foto’s
Die Franse tydskrif Vogue het onlangs weer ‘n herrie veroorsaak nadat hulle foto’s van die Nederlandse model Lara Stone gepubliseer het waarin die natuurlik blonde meisie se vel swart gemaak is. Nie lank gelede nie, het Vogue gespog met foto’s van rokende swanger vroue en modelle wat soen met bloed wat uit hulle monde loop,
Piekniekkos
{jathumbnail off} Kook ‘n twee koppies orecchiette pasta in genoeg water en ‘n bietjie sout gaar. Die pasta lyk soos klein oortjies. Enige kleinerige pastavormpie sal werk. Sny ‘n klein blikkie bruin lensies oop of kook ‘n koppie bruin lensies in drie koppies water tot gaar. Laat pasta en lensies afkoel. Gebruik ‘n derde van
Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB
Met verwysing na Gert van der Westhuizen van Beeld se geheue oor die verlede ontstaan die vraag of hy hoegenaamd bewus is van die hede? Het u nog kontak met die werklikheid? Want alles wat u daar skryf is slegter vandag as ooit in die geskiedenis van die land. In die tweede paragraaf onder u
Lees verder: Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB
Nuwe supergeleier ontdek
Daar is groot vooruitgang gemaak in die materiaalwetenskappe die afgelope 20 jaar en onlangs is aangekondig dat ‘n nuwe supergeleier ontdek is wat teen 254 kelvin (-19C) supergelei. Dit is vir die eerste keer om in ‘n gewone vrieskas die materiaal koud genoeg te hou. Hierdie deurbraak is nie gepatenteer nie met die hoop dat
Rooi Oktober
Onder kommuniste, wêreldwyd, is Oktobermaand van groot belang en waarde. Dit is gedurende Oktober dat die Bolsjevistiese rewolusie, wat reeds in Februarie 1917 begin is, ‘n hoogtepunt bereik het met die finale omverwerping van die Russiese regering in Petrograd, ook genoem St. Petersburg. Die Februarie rewolusie het sy ontstaan gehad teen die agtergrond van ‘n
