Vreemdelinge in eie land

Wanneer in die elektroniese media na berigte oor Nederland gekyk word, lyk dit soms of dit oor Suid-Afrika handel. In ‘n artikel wat deur Trouw gedra word, word die opmerking gemaak dat die afloop van die afgelope dekades se liberale greep op Nederland baie Nederlandse Christene laat voel het hulle is vreemdelinge in hul eie

Lees verder: Vreemdelinge in eie land

Nuwe generasie internasionale terreur ontbloot?

In die laat 70’s en die 80ger jare van die vorige eeu het regerings wêreldwyd hul hande vol gehad met terreurbewegings soos die Rooi Brigades, Montenero’s, die Bader-Meinhoff’s, Japannese Rooi Leër, Swart September en ander wat met Carlos (die Jakkals) as fasiliteerder internasionaal hande gevat het. Die volgende ernstige generasie transnasionale terreur het van Osama

Lees verder: Nuwe generasie internasionale terreur ontbloot?

Rassespanning heers op Amerikaanse kampus

Rassisme vier glo hoogty by die Universiteit van Kalifornië in San Diego en die atmosfeer op die kampus is gespanne nadat wit studente die spot gedryf het met Swart Geskiedenis. Ontstoke swart studente het verlede week uit ‘n vergadering met die administrasie geloop omdat die universiteit nie strenger wou optree teen wat hulle as wit

Lees verder: Rassespanning heers op Amerikaanse kampus

Wat lê anderkant die demokrasie?

Tydens sy onlangse onderhoud in die SAUK TV-program Morning Live het dr Dan Roodt beweer dat daar reeds baie navorsing gedoen is oor die kwessie van volke en hul gemiddelde IK’s. Ek het hierdie stelling gaan navors en bevind dat dit inderdaad die waarheid is. In hul omstrede boek IQ and the Wealth of Nations

Lees verder: Wat lê anderkant die demokrasie?

Woed die opvolgstryd reeds?

Verskeie senior joernaliste bespiegel reeds weke lank oor hoe waarskynlik dit is dat ‘n opvolgstryd reeds om die kop van pres. Jacob Zuma losgebars het. Die jongste stertjie is om selfs ‘n potensiële opvolger te noem, naamlik mnr. Tokyo Sexwale. Ten einde die waarskynlikheid van ‘n opvolgstryd te bepaal, moet die post-1994-tradisie van kabinetsamestelling verstaan

Lees verder: Woed die opvolgstryd reeds?

Die staat en morele standaarde

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het met teleurstelling gereageer op die DA se standpunt dat moraliteit nie die staat se saak is nie. “Ons is self om pragmatiese redes gekant daarteen dat pres. Jacob Zuma die leiding neem in so ‘n aksie, maar om te beweer dat die herstel van ‘n morele grondslag indruis teen die

Lees verder: Die staat en morele standaarde

Chili se lughawe ook gesluit

Chili se internasionale lughawe sal nie binne die volgende 48uur heropen nie, as gevolg van skade wat tydens die 8.8-grootte aardbewing aangerig is maar sommige kommersiële vliegtuie het tog onder “spesiale omstandighede” op dié lughawe geland, sê owerhede. “Die lughawe se aanloopbane is in werking maar daar is probleme met die voorsiening van brandstof en

Lees verder: Chili se lughawe ook gesluit

Malema sê joernalis het sy handtekening vervals

Die omstrede ANC-jeugleier, Julius Malema, het Sondag gesê ‘n joernalis het sy handtekening vervals met die doel om hom wat Malema is, in ‘n slegte lig te plaas.   “Ons sal nie vernietig word deur die koerante nie. Hulle gebruik net my naam om koerante te verkoop. Die joernalis het my handtekening vervals om my

Lees verder: Malema sê joernalis het sy handtekening vervals

Duarte bedank uit haar pos

Jesse Duarte, president Zuma se hoof van operasies, het bedank uit haar pos nadat ‘n stryd tussen haar en Lakela Kaunda, die hoof van Zuma se private kantoor, uitgebreek het. Duarte, ‘n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, het as die party nasionale woordvoerder gedien totdat sy in 2009 in die presidensie aangestel

Lees verder: Duarte bedank uit haar pos