Duitse generaal praat uit oor Afghanistan

In 'n breek met die militêre beleid van stilswye oor beleid, het 'n top Duitse generaal sy land se pogings in Afghanistan as 'n mislukking afgemaak, en hy het die swak rekord in die opleiding van Afghaanse polisie en toekenning van ontwikkelingshulp uitgesonder.

Lees verder: Duitse generaal praat uit oor Afghanistan

DNS toetse kan dalk antwoorde gee oor atletiese vermo

ImageIn sportgeoriënteerde Boulder, Colorado, speel Atlas Sports Genetics nou ook 'n rol in die obsessie van die ouers, deur 'n $149 toets aan te bied wat hoop om 'n kind se sportvermoë en atletiese sterkpunte te voorspel. Die toets is eenvoudig, neem 'n monster aan die binnekant van die wang en langs die tandvleis en stuur dit na 'n laboratorium vir analise van die ACTN3, een geen uit die meer as 20 000 menslike genoom.

Lees verder: DNS toetse kan dalk antwoorde gee oor atletiese vermo

Groot verandering kom in Amerika se buitelandse beleid

Wanneer verkose president Barack Obama Maandag sy nasionale sekuriteitspan bekend maak, gaan dit senator Hillary Clinton insluit, generaal James Jones, die voormalige NAVO-bevelvoerder, en Robert Gates, die huidige en toekomstige minister van verdediging. Hulle is gekies omdat hulle grootliks die aanpassing van die hulpbronne vir die land se verdediging ondersteun.

Lees verder: Groot verandering kom in Amerika se buitelandse beleid

Watertoevoer na Harare afgesny

12:03:53 Zimbabwe het die watertoevoer na die hoofstad, Harare, afgesny, volgens die staatsmedia. Die grootste deel van die stad is nou sonder water terwyl die owerheid poog om die cholera-epidemie onder beheer te kry.

Lees verder: Watertoevoer na Harare afgesny

Praag se Engelse webblad in eksperimentele fase

Ten einde 'n plaaslike en internasionale gehoor te bereik, het Praag oor die naweek 'n Engelse webwerf by www.praag.co.uk geloods wat tans in 'n eksperimente fase verkeer. Die blad sal oor die volgende paar dae met stories en kommentaar in Engels bygewerk word. "Praag is vol vertroue dat ons nuus en inhoud wat reeds 'n

Lees verder: Praag se Engelse webblad in eksperimentele fase

Zimbabweminister s? cholera versprei steeds

Image

David Parirenyatwa

11:33:16 Zimbabwe se minister van gesondheid het Sondag benadruk dat die land se gesondheidstelsel wat besig is om ineen te stort alle moontlike voorsorg neem om die choleraepidemie die hoof te bied, selfs nadat meer as 1000 nuwe gevalle aangemeld is.

Lees verder: Zimbabweminister s? cholera versprei steeds

Verdien ons om van Sowjetonderwys verlos te word?

10:47:34 Na aanleiding van die hoofartikel op Praag, Verlos ons van Sowjetonderwys, wil ek graag die volgende kommentaar lewer:

Dit is inderdaad so dat die vraestelle ter bespreking niks anders as breinspoeling van die Marxistiese tipe is nie. Wat my egter verwar, is die vreemde houding van ouers, onderwysers, en die VF + wat maak asof hierdie aanslag teen Afrikanerkinders nuwe hoogtepunte bereik het of selfs om een of ander rede iets anders van die onderwysdepartement verwag het. Ouers, onderwysers, die VF+ en ander belanghebbendes behoort te weet dat hierdie aanslag teen ons kinders al baie langer aan die gang is as wat ons blykbaar wil herken.

Lees verder: Verdien ons om van Sowjetonderwys verlos te word?

Winkelassistent doodgetrap deur skare swart winskopiejagters

'n Winkelassistent is doodgetrap deur 'n skare winskopiejagters by 'n winkel wat 'n uitverkoping geadverteer het die naweek in 'n New Yorkse voorstad.

Lees verder: Winkelassistent doodgetrap deur skare swart winskopiejagters

Obama gaan Clinton benoem as minister van buitelandse sake

Image

Hillary Clinton

10:25:20 Barack Obama, die verkose Amerikaanse president, beplan om senator Hillary Rodham Clinton (61) Maandag as sy minister van buitelandse sake te benoem, en om so 'n eens bitter politieke stryd in 'n hoëvlak- strategiese vennootskap te verander.

Lees verder: Obama gaan Clinton benoem as minister van buitelandse sake

Dodetal styg tot oor 300 in Nigeriese sektariese geweld

Image

Geweld in Nigeri?

09:12:34 Bendes het huise, kerke en moskees afgebrand in die tweede dag van opstande en die dodetal het tot meer as 300 geklim in die ergste sektariese geweld oor baie jare in die Afrikaland met die grootste bevolking.

Lees verder: Dodetal styg tot oor 300 in Nigeriese sektariese geweld