Onbekende gewapende mans het twee noodlenigingswerkers in Suid-Soedan doodgeskiet. Dit sal ’n invloed op die werksaamhede van die Deense groep, die Danish Demining Group (DDG) hê, wat landmyne in die suidelike Yei-streek onskadelik stel. Volgens ’n verklaring van DDG was die twee oorledenes deel van ’n groep van sewe wat van hul basis in Yei
Lees verder: Dene onttrek uit Suid-Soedan na hulpwerkers geskiet word
