Soos ek reeds tevore gesê het, viind ek dat godsdiens en politiek geskei moet word. Selfs al glo mens dat die staat Christelik moet wees, bly die vraag nog: watter interpretasie van die Christelike geloof en watter kerkverband?

Amerika se adjunkminister van buitelandse sake vir Afrika, Johnnie Carson, het gesê die VSA beskou Suid-Afrika se leiding in Afrika as van kritieke belang vir die suksesvolle ontwikkeling van die vasteland. Sy onderwerp was die huidige stand van betrekkinge tussen Amerika en Suid-Afrika. Suid-Afrika se ambassadeur in Washington, Welile Nhlapo, en Moeletsi Mbeki, sakeman en
Lees verder: SA-leierskap in Afrika van kritieke belang s? VSA
Planne wat die SAUK oorweeg om hulle uit die verknorsing te help, sluit onder meer ongewilde maatreëls vir verbuikers in. Dit is deel van mnr. Robin Nicholson, finansiële hoofbestuurder van die SAUK, se voorlegging aan die regering. ’n R100-heffing op die verkoop van elke nuwe TV-stel, DVD-speler en hoëtroustel wat kleinhandelaars namens die SAUK moet
Russiese president Dmitry Medwedef is hierdie week op 'n besoek aan vier Afrikalande om bande met Rusland se ou invloedsfeer te herstel. Nadat hy Dinsdag in Egipte aankom, sal Medwedef ook Nigerië, Namibië en Angola besoek vanaf Woensdag tot Vrydag om sy land se ekonomiese belange uit te bou. Die president se besoek volg op
Leiers van die Europese Unie het gister ooreengekom om ’n stelsel van finansiële toesighouding in te stel om ’n nuwe ekonomiese krisis te verhoed. Die ooreenkoms is bereik ná laatnaggesprekke tussen Brittanje, Duitsland en Frankryk om vrese in Londen te besweer dat die nuwe pan-Europese liggaam die magte van nasionale reguleerders kan ondermyn. Die ooreenkoms
Die opperleier van Iran, ajatolla Ali Chamenei, het gister ’n einde geëis aan die straatbetogings wat die land ruk sedert ’n betwiste verkiesing ’n week gelede, en gesê enige bloedvergieting sal hul leiers se skuld wees. Hy het president Mahmoed Ahmadinedjad verdedig as die wettige wenner van die presidentsverkiesing en ontken dat die verkiesing beknoei
Suid-Afrika het nie alleen 'n misdaadprobleem nie, maar gaan gebuk onder die ergste aantal verkragtings denkbaar. 'n Studie wat deur die Mediese Navorsingsraad (MNR) se geslags- en gesondheidsnavorsingsgroep onderneem is, het dit weer eens uitgelig. Prof. Rachel Jewkes, direkteur van die MNR het gister gesê die studie se bevindings is “afgryslik”. Sy het gesê dit
Gister het 'n Suid-Afrikaanse sielkundige wat reeds Australië toe geëmigreer het aan 'n gehoor by die universiteit van die Witwatersrand gesê dat "geestelike apartheid" in Suid-Afrika voortduur.
Gister het 'n Suid-Afrikaanse sielkundige wat reeds Australië toe geëmigreer het aan 'n gehoor by die universiteit van die Witwatersrand gesê dat "geestelike apartheid" in Suid-Afrika voortduur.
Lees verder: Geestelike apartheid en ons identiteitlose land
'n Duitse konsortium het 'n internasionale energieplan uitgelê van 400 miljard euro. Die gedagte is om sonenergie vanaf Noord-Afrika in te samel en na Europa te stuur. As dit werk sal dit die grootste groenenergieplan ter wêreld wees. Die konsortium sal formeel in Julie ontmoet by Munich Re het die Süddeutsche Zeitung Dinsdag berig. Twintig
Lees verder: Duitsers beoog grootste groenenergieplan ter w?reld
бра lightstar pezzo 801610Александр Фильчаков прокурор
Lees verder: Regstellende aksie bevorder wit ambisieloosheid