Reuben September is besig om 'n eens moderne telekommunikasiereus tot Derde Wêreld-status te reduseer. Daarvoor betaal ek en jy vir hom 'n prestasiebonus van R150 000 per maand.

Lees ook: Stuur ons af op 'n blanke volksmoord? deur Dan Roodt en Media24-meningsvormer pleit vir Afrikaner-selfmoord deur Pieter Oosthuizen.
Ouddominee Nico Smith meen dat blankes gedienstig en gedweë moet wees. Volgens ds Smith moet ons vir lief neem daarmee dat daar teen ons gediskrimineer word met rassistiese wetgewing en dat derduisende van ons vermoor, verkrag of aangeval word. So nie, waarsku ds Smith, wag daar moontlik ‘n volksmoord op ons. Blankes sal volgens hom soos vasgekeerde rotte uitgemoor word.

Lees verder: Nico Smith se pleidooi vir die herinstelling van apartheid
Argentinië is genooi om vanaf 2012 by die Drienasiestoernooi aan te sluit. Tesame met Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland sal die reeks dus tot 'n Viernasieskragmeting uitgebrei word.

Lees verder: Argentini? gevra om in 2012 deel van Drienasies te word
‘n Malawiese motoris is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n verkeersbeampte gegryp en in sy motor se kattebak gestop het, het polisie in die Oos-Kaap gesê. Volgens supt. Mzukisi Fatyela, was die beampte Sondag op diens in Mthatha toe die woedende man stilgehou het. “Hy het eenvoudig net die beampte gegryp en in die
купить пиджак на мальчика 12 летпрокурор харьковской области
Meer as 40 000 Japannese is 'n 100 jaar of ouer, en dis 10% meer as verlede jaar, het 'n verslag van die regering uitgewys. Die verslag is die jongste in 'n reeks wat die ekonomiese probleme waarmee die land te kampe het, weergee. Japan is die wêreld se bevolking wat die vinnigste besig is
John Smit se Springbokke se uitdagings raak nou op. By hulle Wêreldbeker, hulle 2008 onoorwonne Europese toer en reeksoorwinning oor die Britse Leeus, het hulle vanjaar se Drienasiestrofee gevoeg. Hulle het dit Saterdag in Hamilton teen die All Blacks met 32-29 gewen, 'n wedstryd wat onthou sal word vir drie verstommende langafstandstrafskoppe deur Frans Steyn en 'n kenmerkende onderskepdrie van Jean de Villiers.

’n Swart meisie, 14, is dood en talle beseer gedurende ’n stormloop die naweek by die jaarlikse rietdansfees by koning Zwelithini se paleis in Enyokeni in die noorde van KwaZulu-Natal.

Hulpkommissaris van die Europese Unie, Karel De Gucht, het gesê die EU sal vanjaar hulp van €90 miljoen aan Zimbabwe gee. "Die Europese Unie het nog nooit opgehou om Zimbabwe te help nie," het die hulpkommissaris gesê aan die einde van sy tweedaagse besoek aan die land. Dit is die eerste besoek in sewe jaar
Leonard Chuene, die president van Atletiek Suid-Afrika, ASA, gaan terugkeer na die internasionale atletiekliggaam se raad om te veg vir ‘n atleet wie se geslag in twyfel getrek word. ASA het Sondag aangekondig dat sy president gaan terugkeer na die IAAF se raad. Chuene het gesê dat sy besluit om die raad te verlaat 'n