Die voorsitter van die Gelykwaardigheids- en Menseregtekommissie het gewaarsku dat Brittanje die risiko loop dat teen-immigrantesentiment aangeblaas kan word, tensy aktiewe stappe gedoen word om diegene wat die hardste deur die ekonomiese krisis getref is — die wit werkersklas — te help.
‘Help wit werkers om immigrante te help’
Die voorsitter van die Gelykwaardigheids- en Menseregtekommissie het gewaarsku dat Brittanje die risiko loop dat teen-immigrantesentiment aangeblaas kan word, tensy aktiewe stappe gedoen word om diegene wat die hardste deur die ekonomiese krisis getref is — die wit werkersklas — te help.

15:30:55 Vanjaar is die sestigste jaar van onvrede in Afrika waarin miljoene mense sedert die Tweede Wêreldoorlog in die haglikste omstandighede in Afrika gesterf het.
14:19:33 'n Taxibestuurder is in 'n kritieke toestand nadat hy uit sy taxi gegooi is en op die M1-snelweg te lande gekom het by 'n oorbrug.
‘n Twee-en-twintigjarige bankwerknemer is Donderdag gearresteer nadat sy vermoedelik R1,4m gesteel het by die bank waar sy gewerk het in Pretoria, het die polisie gesê.
12:56:28 Oliepryse het gestyg tot bokant $69 per vat in Asië, terwyl die dollar daal in waarde en aandelebeurse in die streek geklim het nadat die Amerikaanse Reserwebank rentekoerse verminder het om die wêreld se grootste ekonomie te ondersteun.