Die polisie op Edenville in die Vrystaat was vinniger as twee vermeende veediewe wat hul Moses behoorlik teëgekom het nadat hulle na bewering drie skape op ‘n plaas gesteel het. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê die verdagtes het gister in die vroeë oggendure op ‘n plaas in die distrik vermoedelik drie skape, wat in ‘n kamp
Lees verder: Veediewe met ‘n wenk vasgestrek voor eienaar wakkerskrik
